The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
baytril foam Dimilin pond electricity 2011 face pumps plants shape show cape food skin filter dropsy white plant salt SPOTS babies western Bead growth bubble dealers
Latest topics
» New member, hallo everyone
Wat is 'n Koei? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wat is 'n Koei? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wat is 'n Koei? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wat is 'n Koei? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wat is 'n Koei? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wat is 'n Koei? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wat is 'n Koei? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wat is 'n Koei? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Wat is 'n Koei? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wat is 'n Koei?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Wat is 'n Koei? Empty
PostSubject: Wat is 'n Koei?   Wat is 'n Koei? EmptyWed Sep 08, 2010 8:51 am

Wat is 'n koei

Hierdie is 'n opstel deur 'n laerskool leerling. Ingesluit is al die spelfoute en dinge:

Die koei is 'n soogdier. Hy is ook 'n huisdier. 'n koei is orrals.. 'n koei het 'n baie Fein reik - jy reik hom oor die jele plaas. Agteraan die koei sit die stert. An die een Kant van die stert sit die pint van die stert wat die kwas genoem word en an die anner Kant sit die koei. Die koei gebruik die kwas om die flieje van haar weg te hou anners Val hulle innie melk. Vooran die koei sit die kop. Daar groei die hoorings. Die kop hou ook die bek vas. Tissen die stert en die kop sit die koei. Die koei is oorgetrek met 'n beesvel. Onderan die koei hang die melk. Om die melk te kry, maak jy die koei se bene vas. Die agterstes. Dan sit jy onner die koei en trek die toutjie. Dan kom die melk. As die Gras goed is, is die melk goed. As die Gras sleg is, is die melk sleg. As die donner-weer in die lug is, is die melk weg. As dit 'n ou koei is, is die melk suur. Dit is baie goedkoop om 'n koei aan te hou want jy gee hom net eenkeer kos, Dan kou hy twee maal. Die man van die koei is die OS. Dit lyk soos die koei maar daar hang net nie melk aan hom nie. Om OS te se is nie 'n vloekwoord nie. Verder weet ek niks. Behalwe dat as 'n koei baie stip na jou kyk, moet jy padgee want Dan is dit 'n bul.

Graad 5 Afrikaans Eksamen

1. Waarvoor word beesvelle gebruik?
Om die bees binne te hou

2. Wat is outobiografie?
Dis die ontstaan en geskiedenis van die motorkar

3. Noem 5 dinge wat melk bevat?
Kaas, botter en 3 koeie

4. Wat is die verlede tyd van eet?
Honger

5. Wat is die verkleinwoord van Oupa?
Kleinseun

6. Wat is die teenoorgestelde van kleinneef?
Kleinteef

7. Wat is die doel van die kies-en oogtande?
Die kiestande kou die kos en die oogtande kyk dat hulle die kouwerk
Goed doen.

8. Voltooi die volgende idioom: Hoe meer Haas...
Hoe groter haaspastei

9. Wat is die meervoud van kabeljou?
Kabeljulle

10. 'n Sin met "ter aarde bestel..."
"Wie op ter aarde bestel so 'n groot koek?"

11. Formule vir 'n sirkel se omtrek:
"paai straal kordaat"

12. Wat is teenoorstaande hoeke?
Hoeke wat vir mekaar kyk

13. Waarom is die seun in die verhaal gestraf?
Omdat hy sy eie virgin van die volkslied gesing het.

14 . Wat is 'n terminale siekte?
As jy op die lughawe siek word!

15. Vertaal in Afrikaans: "I beg your pardon?" (My favourite)
HuH?

16 . Wat noem ons iemand wat velle looi?
Onderwyser

17. Wat kry jy as jy jou melktande wissel?
Pepermenttande

Back to top Go down
 

Wat is 'n Koei?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-