|
Author | Message |
---|
DJ
Posts : 27 Reputation : 0 Join date : 2010-05-17
| Subject: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 11:06 am | |
| Ek het besluit om my bestaande swembad (gebou en gefibreglass)te verander in n pond weens die rede dit is 1.6m diep en die water bly koud in die somer,gaan liewer n nuwe splashpool insit. Eerstena soek ek raad, waarmee kan ek fibreglass verf om die dam swart te maak. Tweedens het ek gedink om die borrelbad te verander in n vegie pond (die mate is 1.7 x 1.5 x450 diep) daar is klaar 2 venturies in. Ek wil die vegie dam n bietjie hoer(FRANS) lig met n water val agter ,nie baie hoog,en n waterval na die groot dam.(mate is 2.4m x 4.5m diepte is 1.6m na 1.1m ).In die eenkant (op die smal kant) is twee aimflows regoor die aimflows is n skimmerbox.Sal een bottem drain genoeg wees? FILTERSISTEEM EN POMP????????(ekonomies) [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 12:10 pm | |
| Hi DJ,
Dit gaan n prag dam wees.
Daar is verskei maniere om die fibreglass swart te maak. Ek sou voorstel jy prep die oppervlak om n skoon, skurwe oppervlak te bewerkstellig. Dan sal ek ABE se Koi pond paint gebruik dit werk nogal goed.
Jy behoort reeds n swembad filter te he, ek net sy fingers en sand verander (doen dit sommer tesame met die air kit). Na die sand filter sal ek n 30Watt UV installeer en dan eerste opsie n 1 bak bakkie shower of n 50Lt ultrazap met bio balls.
N .45 Speck (die goedkoopste wat jy sal kan gaan) behoort eintlik n ,75 te wees behoort te werk. Die een bottom drain is daar en behoort te werk.
Sterkte dit gaan baie mooi wees.
Last edited by Neville on Fri Aug 06, 2010 4:09 pm; edited 1 time in total |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 2:33 pm | |
| Ek sou die fiber glass skuur en charcoal topcoat fiberglass resin aanverf, ook bekend as Gell coat.
Gel coat is the shiny, hard coloured layer on the outside of a fibre glass product. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 2:57 pm | |
| Hi admin
Ek sal my goedkeuring daarvoor gee. Dit is eintlik n goeie idee |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 3:06 pm | |
| Hi Neville, dit gaan redelik vinnig en lyk goed. Beskikbaar by alle Fibre glass plekke. In die Kaap, Allied Fibre Glass, Maitland.
A gelcoat is a material used to provide a high-quality finish on the visible surface of a fibre-reinforced composite material. The most common gelcoats are based on epoxy or unsaturated polyester resin chemistry. Gelcoats are modified resins which are applied to moulds in the liquid state. They are cured to form crosslinked polymers and are subsequently backed up with composite polymer matrices, often mixtures of polyester resin and fiberglass or epoxy resin with glass, aramid and/or carbon fibres.
The manufactured component, when sufficiently cured and removed from the mould, presents the gelcoated surface. This is usually pigmented to provide a coloured, glossy surface which improves the aesthetic appearance of the article, such as a counter made with cultured marble.
Many marine craft and aircraft are manufactured using composite materials. The outer layer is often a gelcoat, typically 0.5mm - 0.8mm in thickness. Gelcoats are designed to be durable, providing resistance to ultraviolet degradation and hydrolysis. The gelcoat will often carry a pigment that provides the finish colour to the moulded item.
Specialised gelcoats can be used to manufacture the moulds which in turn are used to manufacture components. These require very high levels of durability to overcome the mechanical and thermal stresses encountered during the curing and demoulding processes.
Suitable resin chemistries for the manufacture of gelcoats vary, but the most commonly encountered are unsaturated polyesters or epoxies. Within each of these categories, the resin chemistries are further subdivided.
In addition to any pigment a gelcoat will, if necessary, contain a thixotropic additive to assist its tenacity to vertical portions of the mould whilst it cures.
It is non-toxic. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 3:22 pm | |
| Hi,
Graag sal ek wil weet hoe julle beplan om 'n botton drain in die "fibreglass shell" in te sit of is daar reeds een in die swembad? |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 3:52 pm | |
| gelcoat beter bekend as flocoat word aangemaak met sy activator .As jy die pool wil verf gaan jy dit eers met `n primer moet oorgaan soos `n motor se two pack primer met sy hardner.As jy dit met flowcoat wil doen kan jy dit met 180 grit grof skuur saam met sunlight seep en met `n kwas aan sit.Ek stel voor koop `n gun om dit op te spuit hulle noem dit `n Hopper en kan dik tipes paint spuit soos `n pva .Moenie baie aanmaak op `n slag nie so `n half liter en spoel die gun elke keer dadelik uit as jy klaar is Met flowcoat het jy nie primer nodig nie Flowcoat kan volgends die kleur van jou keuse klaar gemeng word alvorends jy dit aanwend 24 hour flash off tyd en jy kan maar die water in tap |
|
| |
DJ
Posts : 27 Reputation : 0 Join date : 2010-05-17
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 4:09 pm | |
| Dankie vir daai bekvol Paul dit lyk na n goeie opsie.Ek hou daarvan.
Pieter die swembad het n concrete vloer wat geglasvesel is.Ek weet presies hoe die swembad gebou is ,want ek het dit 11 Jaar terug self gedoen.Wat ek beoog om te doen vir die bottem drain is ,sny n stuk glasvesel uit en kap die concrete uit groter as nodig.Sit die drain in ,concrete weer en glasvesel later.Ek is nou besig om die dam leeg te tap. Die drain pyp gaan net van die diep kant tot buite die muur.O, ja dit is nie n mould nie.Sal een 110mm drain genoeg wees?
|
|
| |
DJ
Posts : 27 Reputation : 0 Join date : 2010-05-17
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 4:12 pm | |
| Vossie ek kan ongelukkig nie spuit nie want my tydelikke dam is naby die swembad. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 4:13 pm | |
| Ja DJ ek glo een 110mm sal reg wees. Jy gaan net een pomp gebruik so.
jou dam se kapasiteit sonder die veggie filter lyk na 15000Lt |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 4:21 pm | |
| DJ, - Quote :
- Pieter die swembad het n concrete vloer wat geglasvesel is.Ek weet presies hoe die swembad gebou is ,want ek het dit 11 Jaar terug self gedoen.Wat ek beoog om te doen vir die bottem drain is ,sny n stuk glasvesel uit en kap die concrete uit groter as nodig.Sit die drain in ,concrete weer en glasvesel later.
Dis waarvoor ek bang was............ nou maar sterkte!!! |
|
| |
DJ
Posts : 27 Reputation : 0 Join date : 2010-05-17
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 4:30 pm | |
| Dankie Neville het hom ook so uitgewerk.Hoeveel kg oyster shells per 1000L WATER sal ek nodig he?Kort dit vir my tydelike dam. Thanx |
|
| |
Chris Neaves
Posts : 449 Reputation : 14 Join date : 2008-04-02
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 9:18 pm | |
| Hi DJ,
There are many options to do what you want.
I would leave the shell alone. for example - just suck the water from the floor. Build your filters some where and direct the water back to the pond.
Keep the finish - it looks great and you end up with a formal pond.
Do not do anything until you have planned it on paper and utilised different ideas.
There is a discussion taking place off the forum at the moment about converting a 90,000 liter swimming pool into a koi pond.
Very interesting exercise.
If you would like to be part of this exchange of ideas please send me a message.
Chris
|
|
| |
Ernst
Posts : 169 Reputation : 6 Join date : 2009-04-11 Age : 51 Location : Paarl
| Subject: Re: Pool conversion input Fri Aug 06, 2010 11:00 pm | |
| DJ - kom maak 'n draai by my dan gesels ons oor jou planne langs my koi dam met 'n koppie koffie. PM my. Ek is van die 13de af tot einde vandie maand oorsee.
|
|
| |
DJ
Posts : 27 Reputation : 0 Join date : 2010-05-17
| Subject: Re: Pool conversion input Sun Sep 19, 2010 11:24 pm | |
| Hi Ernst Ek het al n paar pms geplaas maar dit lyk my dit werk nie.
DJ |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Pool conversion input | |
| |
|
| |
|