Good day fellow koi enthusiasts!
I have been a member of the forum since May 2009 and visit it almost every day! I find the forum very informative and learn something almost everyday. A big thank you to all the regular contributors and all the expert advisors taking time to help lesser experienced hobbyists like myself better their koi keeping skills.
Ek voel bietjie soos 'n 'sluiper' op die forum omdat ek elke dag inligting daaruit kry en amper voel asof ek die gereelde deelnemers persoonlik ken, en tog het ek nog nooit deelgeneem nie! Daarom wil ek myself graag voorstel en probeer om 'n foto of wat van my dam en my vissies te plaas.
Ek woon in George en het my dam so 3 jaar gelede gebou (met baie hulp!) Ek het eers 'n paar goedkoop plaaslike vissies gekoop (sal onder ander afdeling post) en laas jaar Japanese vissies van Paul gekoop en vanjaar 'n paar by Pieter van KOI4U. Ek stel nie regtig in skou belang nie, maar wil graag beter kwaliteit vis aanhou en woon graag skoue by (kon ongelukkig nie die afgelope naweek se skou in Kaapstad bywoon nie!!)
My dam vat 16 000 liter en die idee is om nie meer as 15 visse daarin te hĂȘ nie.
Riaan Putter