DJ
Posts : 27 Reputation : 0 Join date : 2010-05-17
| Subject: Portapools Mon Aug 23, 2010 4:19 pm | |
| Is dit nadelig om koi's vir n paar maande in n (blou) portapool te hou?Ek moet my ou dam uitbreek om plek te maak vir nuwe een.
DJ |
|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Portapools Mon Aug 23, 2010 5:44 pm | |
| Wel hulle sal nie veel groei nie, hoop jy het goeie filtrasie. Ek het myne in die garrage gehou in 'n 3000l show vat so paar jaar gelede. Hulle was nie happy nie maar hulle het oorleef. Al die rooi visse se kleur het baie lig geraak en my Yamabuki Ogons het wit geraak...maar die kom weer reg as hulle in die son kom. |
|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Portapools Mon Aug 23, 2010 5:59 pm | |
| Haai DJ
Geen probleem het n vriend wat al jare lank sy koleksie in n groot potapool het maak net seker soos Wayne se jou sirkulasie en filters moet nog steeds reg wees.
James Norrie van Pongoi boer al vir jare met sy visse in sy garage al sy damme is binne gebou
Soos Wayne se die kleure sal bietjie verblyk maar dit kom gou terug
Ek sou nie kon slaap snags sal te bang wees die ding begin lek hou dit maar dop.
Hopelik gaan ek dieselfde moet doen as my dinge reg kom in die nuwe jaar
|
|
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Portapools Mon Aug 23, 2010 10:44 pm | |
| Hello DJ Do not overstock, plenty of air and filtration |
|
DJ
Posts : 27 Reputation : 0 Join date : 2010-05-17
| Subject: Re: Portapools Tue Aug 24, 2010 5:04 pm | |
| Hi
Sal dit help as ek die pool buite in die son sit met n skadunet dak oor. Ek is net bekommerd dat die water te warm sal word in die somer (Wanneer dit eendag somer is ). Dit is n 3300 L pond.Die water in pond sal 2 x / uur sirkuleer,met voldoende filters.Sal die blou van die pond nie die visse laat stres nie?
DJ |
|