The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
clinofish filter cape water 2011 plants dropsy SPOTS 2010 foam face babies barley show western pond food pumps dealers bubble shape baytril salt Bead Trickle growth
Latest topics
» New member, hallo everyone
my nuutste toevoeging EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
my nuutste toevoeging EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
my nuutste toevoeging EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
my nuutste toevoeging EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
my nuutste toevoeging EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
my nuutste toevoeging EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
my nuutste toevoeging EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
my nuutste toevoeging EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
my nuutste toevoeging EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 my nuutste toevoeging

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptySat Aug 21, 2010 3:40 pm

my nuutste toevoeging Image0069
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptySat Aug 21, 2010 3:42 pm

nog een

my nuutste toevoeging Image0336
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Guest
Guest



my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptySat Aug 21, 2010 6:56 pm

Vossie,

Regtig 'n nice vis!!!
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptySat Aug 21, 2010 7:09 pm

ja ek weet nou nie of die bak se kleur die vis goed doen nie maar ek kon darem `n foto plaas
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : sundowner randburg gauteng

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptySat Aug 21, 2010 7:29 pm

nice vossie in blou sou hy beter gelyk het
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptySat Aug 21, 2010 7:45 pm

blou met wit strepe een van daai kaapse bakke hehehehe
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptySun Aug 22, 2010 5:46 pm

dis een van loolilocks se koi wat ek by die ekspo gekoop het by hillfox

as ek so na die vinne kyk lyk dit of die vis redelik groot kan raak dis maar my eie probeerslag om self darem `n vis te kan kies wat na iets lyk

wat sou julle se oor die vis die positief en negatief tenminste weet ek dis darem `n vis hehehehe
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Cliff

Cliff

Posts : 741
Reputation : 55
Join date : 2009-07-15
Age : 47
Location : JHB

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptyMon Aug 23, 2010 10:18 am

Hey Vossie,

Was looking at the same fish on saturday morning, just the colour in the tail fin put me off.

Nice fish......the kohaku I posted here is from Loolilocks as well by the way!

https://koionline.forumotion.com/photos-of-the-good-bad-and-ugly-koi-f1/new-kohaku-t2241.htm

Cheers
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptyMon Aug 23, 2010 10:57 am

Eks nou alweer die odd one out... Sad

Ek persoonlik hou nie van die vis nie maar dit is nie wat saakmaak nie, daars teveel dingtjies wat my irriteer, van die goedtjie kan mens aan werk en dan verbeter die vis.

Wat sien ek:
1. Hy is baie maer so die body lyk nie goed nie.
2 Die stert is tedun
3. Sy neus lyk asof dit 'n vou bo op het of asof daar 'n vernouing net na die mond is.
4. Daars rooi in die stert fin en in die rug fin, daar is rooi op die neus

Mieskien kort hy so bietjie goei vetmaak kos dan lyk hy beter.

Pieter is die "expert" op ginrin hier rond so neem liewer sy antwoord, kry vir ons 'n meer close up foto van die ginrin want dit is die "main" ding wat saak maak hier.

Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging EmptyMon Aug 23, 2010 12:06 pm

ek gaan so `n maand of twee kans gee en dan `n beter foto probeer post as ek my blou bak het mens weet nooit dan kan mens die twee foto`s in verskil sien

dankie wayne ek dink die maer kom maar van die winter af en ek sien die vis begin klaar goed eet sal maar kyk watse doepa om te gee
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




my nuutste toevoeging Empty
PostSubject: Re: my nuutste toevoeging   my nuutste toevoeging Empty

Back to top Go down
 

my nuutste toevoeging

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: Photos of the good, bad and ugly koi-