Die serial killer en sy victim stap deur 'n donker, scary bos.
Ek's bang s? die victim.
Die serial killer s?: Jy dink jy's bang, ek moet blerrie alleen
terug loop!!
xxxxx
Kleinseun: "Oupa hoe voel dit om op 87 seks te h??"
Oupa: "Soos om met 'n tou snoeker te speel"
xxxxx
Die dokter vertel vir die blondine dat sy swanger is.
"Is dit MYNE??"
xxxxx
2 Blondes gesels.
1ste: Ek het gegaan vir 'n swangerskap toets.
2de: Was die vrae moeilik