Die vrou vra die apteker vir arseen.
"Arseen Mevrou?? Mag ek vra waarom?"
"Ek wil my man vermoor."
"Ek is baie jammer mevrou, maar ek dit mag dit nie gee nie. "
Sy tel haar handsak op en maak dit oop. Stadig haal sy 'n foto uit en gee
dit vir die apteker.
Dis 'n foto van haar man en die apteker se vrou saam in die bed....
"Maar mevrou, waarom het u nie net ges? dat u 'n voorskrif het nie....?"