Eks nou alweer die odd one out...
Ek persoonlik hou nie van die vis nie maar dit is nie wat saakmaak nie, daars teveel dingtjies wat my irriteer, van die goedtjie kan mens aan werk en dan verbeter die vis.
Wat sien ek:
1. Hy is baie maer so die body lyk nie goed nie.
2 Die stert is tedun
3. Sy neus lyk asof dit 'n vou bo op het of asof daar 'n vernouing net na die mond is.
4. Daars rooi in die stert fin en in die rug fin, daar is rooi op die neus
Mieskien kort hy so bietjie goei vetmaak kos dan lyk hy beter.
Pieter is die "expert" op ginrin hier rond so neem liewer sy antwoord, kry vir ons 'n meer close up foto van die ginrin want dit is die "main" ding wat saak maak hier.