The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
plants dropsy Trickle food baytril clinofish 2010 cape show foam bubble pumps 2011 SPOTS water barley babies Bead western salt shape pond face dealers filter growth
Latest topics
» What pressure filter?
Wat n naweek EmptyMon Nov 25, 2024 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Wat n naweek EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wat n naweek EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wat n naweek EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wat n naweek EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wat n naweek EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wat n naweek EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wat n naweek EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wat n naweek EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wat n naweek

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 54
Location : sundowner randburg gauteng

Wat n naweek Empty
PostSubject: Wat n naweek   Wat n naweek EmptySun Aug 15, 2010 2:57 pm

Wil net weer eens dankie se vi die wonderlike 2dae wat ek by Mario hulle gespandeer het dit was wonderlik.Vir die nuwe gesigte wat ek nou by die avatars kan sit, al die geselsie die hulp wat aangebied is dankie. En so terloops die manne da in die kaap se ekt julle gese hier kom moeilikheid op julle skou ek het vir Collin Hunt hier ontmoet.
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 46
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Wat n naweek Empty
PostSubject: Re: Wat n naweek   Wat n naweek EmptySun Aug 15, 2010 4:23 pm

Ons sal maar moet sien, Collin sal maar moet uithaal en wys vir die groot skou. Daar is gewoonlik so 4 maal meer vis by die groot skou as wat daar was by die baby skou....gaan baie interesant wees.

Ek sien die manne spandeer groot geld die jaar. Daar is baie geupgrade aan die kwaliteit vis die jaar deur die groot manne soos Ernst, Bobby, Drikus en Quinton.

Ek dink die kwaliteit vis by die skou hierdie jaar gaan hoer as verlede jaar wees...Ai wat ons tog nie sal doen vir die ou plastiek trofeetjies nie. lol!

Ek hoop en bid dat my ou vissies sal plek kry die jaar. Shocked
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Wat n naweek Empty
PostSubject: Re: Wat n naweek   Wat n naweek EmptySun Aug 15, 2010 4:59 pm

Is daar dan nog 'n skou Question Na Quinton se Kohaku, sorry Sanke, selfs Ernst sal maar die handoek moet ingooi vir hierdie een. Smile
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Wat n naweek Empty
PostSubject: Re: Wat n naweek   Wat n naweek EmptySun Aug 15, 2010 9:58 pm


Dit is hoe dit behoort te werk Frans, daar was baie nice mense daar, ne
Back to top Go down
Sponsored content




Wat n naweek Empty
PostSubject: Re: Wat n naweek   Wat n naweek Empty

Back to top Go down
 

Wat n naweek

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» nuwe pond hoopelik die naweek klaar....

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-