vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: low presure pumps Wed Dec 08, 2010 1:08 pm | |
| ek wil graag weet oor die pompe soos ek lees is die vloei wel stadiger wat doen dit aan die te tempratuur van die water ek het nou al `n pyp vol gaatkies geboor en laat hang sodat dit val in die pond om bietjie van die temratuur af te bring aangesien ek baie son op my pond het
water wat stadiger loop koel tog nie so baie af na my mening nie
kan julle my hierop help |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: low presure pumps Wed Dec 08, 2010 1:14 pm | |
| sorry ek moes ditt reg stel voor daar moeilikheid is ek het bedoel low wattage pompe |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: low presure pumps Wed Dec 08, 2010 1:39 pm | |
| - vossie wrote:
- soos ek lees is die vloei wel stadiger
Nee Vossie, die vloei is hoog, maar die drukking is laag. Dus kan jy nie die pomp gebruik indien jy n sandfilter het of 'n baie hoe "head" verlang nie. Die PC 18 000 lewer byvoorbeeld 18 000 liter @ 90 watts maar sy head is slegs 3 meter en soek nie weerstand nie. |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: low presure pumps Wed Dec 08, 2010 1:55 pm | |
| dis wat ek wil hoor aangesien ons ponds hier se temp hoog is in die somer en in die winter baie koud en manne soos ek wat nog nie heeltemal skadu op die pond het nie se visse kook in die water |
|
Sponsored content
| Subject: Re: low presure pumps | |
| |
|