My po het vir ons 'n strondhuis by Hermanus gekoop. Hy kry boooje staatskontrakte en het baie geld. Eintlik wil ek net se aarverwarming vind boooje vinniger plaas. Ons het gisteraand afgevlieg na die strondhuis toe. Dit was my eerste keer by die see. Die water is nou al 'n meter hoer as wat dit vanoggend was. Iemand het of my pa vir 'n ride gevat of aardverwarming vind boooje vinniger plaas as wat ons dink. Hier kom groot moeilikheid . Ek sal julle op hoogte hou .