The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
face Dimilin dealers bubble 2011 pumps growth filter shape clinofish baytril small dropsy SPOTS pond babies food Bead western plants plant salt cape show foam electricity
Latest topics
» New member, hallo everyone
visstok EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
visstok EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
visstok EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
visstok EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
visstok EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
visstok EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
visstok EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
visstok EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
visstok EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 visstok

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

visstok Empty
PostSubject: visstok   visstok EmptyMon Aug 09, 2010 9:27 pm

"Hallo baas Rod. Dis Philemon, die gardenboy op jou landgoed.Ek probeer
jou al dae lank innie hande kry."

"Hallo Philemon. Wat kan ek vir jou doen? Is daar probleme?"

"Um. Ek bel net om te vertel die baas se papagaai is dood."

"My papagaai? Dood? Die een wat die nasionale kompetisie gewen het?"

"Yebo. Dis hy daai."

"Deksels, dis nou jammer. Ek het 'n klein fortuin op daardie voël
spandeer. Waaraan is hy dood?"

"Hy het vrot vleis ge-eet baas Rod."

"Vrot vleis? Wi'et hom vrot vleis gegee?"

"Niemand nie, baas Rod. Hy het die vleis van die dooie perd ge-eet."

"Dooie perd? Watter dooie perd?"

"Die thoroughbred baas Rod."

"My pryswenner perd is dood?"

"Yebo. Hy's dood van al die harde werk om die waterkar te trek."

"Is jy nou gerook? Watter waterkar?"

"Die een wat ons gebruik het om die vuur dood te maak, baas Rod."

"Goeie genugtig, van watse vuur praat jy?"

"Die een in jou huis baas Rod. Die kers, hy het geval en die gordyne aan
die brand gesteek."

"Wat 'n ongeluk...Wil jy nou sê die huis het afgebrand deur 'n kers wat
omgevoeter het?"

"Yebo."

"Maar daar's mos elektrisiteit by die huis. Waarvoor het die kers
gebrand?"

"Vir die begrafnis baas Rod."

"WATTER DONNERSE BEGRAFNIS?"

"Van jou vrou, baas Rod. Sy het een aand hier aangekom en vir niemand
vertel sy kom nie. Ekket gedog dis 'n rower, toe slaan ek haar dood met
die baas se nuwe vistok."

STILTE.....

LANGER STILTE.....

EINDELIK...

"Philemon, as jy my visstok gebreek het, bliksem ek jou dood!!"
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
 

visstok

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-