|
|
Author | Message |
---|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Enige voorstele Sun Aug 08, 2010 8:11 am | |
| [quote="Pieter J de Villiers"] So jammer om te hoor die ou blou pilletjies is klaar, shame die blinde girl kan klaar nie sien nie...............nou gaan sy ook nie eers kan voel nie !! [quote] I happened to visit the blind girls this weekend and shared this with them, They laughed and said the writer should phone them. Great sense of humor these people |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Enige voorstele Sun Aug 08, 2010 12:12 pm | |
| Hi J.E.P.O.M, Dis vlak...................baie, baie vlak. maar tog nommer pas Jy lieg ook weer, jy sit die hele naweek nog by die huis! Kom ons los nou die praatjies op die forum, en kry mekaar die naweek dan handel ons die ou dingetjie sommer gou af! |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Enige voorstele Sun Aug 08, 2010 12:39 pm | |
| Jy het dit begin, sukkel jy nou om dit te vat.
|
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: Enige voorstele Sun Aug 08, 2010 12:50 pm | |
| |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: Enige voorstele Sun Aug 08, 2010 10:01 pm | |
| Ek JEPOM julle alby as julle nie nou die k@K stop nie |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Enige voorstele Sun Sep 12, 2010 8:20 pm | |
| Hiers so biekie terugvoer oor my .600 hoere [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
Colin Hunt
Posts : 270 Reputation : 22 Join date : 2010-02-16 Age : 70 Location : TYGERBERG HILLS
| Subject: Re: Enige voorstele Mon Sep 13, 2010 10:47 pm | |
| Ag nee ou Frans, hoe gaan jy 600 hoere in daai dam kry? |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Enige voorstele Mon Sep 13, 2010 11:06 pm | |
|
Last edited by bobby on Tue Sep 14, 2010 8:43 am; edited 1 time in total |
|
| |
Chris Maritz
Posts : 313 Reputation : 8 Join date : 2009-10-06 Location : Port Elizabeth
| Subject: Re: Enige voorstele Tue Sep 14, 2010 7:40 am | |
| Either jy of die bouer het die hoere skrik gemaak want ek sien hulle dan nie...... Het so mooi gevra jy moet hulle hierdie kant toe stuur |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Enige voorstele Tue Sep 14, 2010 9:19 am | |
| - Colin Hunt wrote:
- Ag nee ou Frans, hoe gaan jy 600 hoere in daai dam kry?
Ek gaan hom help ons gaan dit oor so twee maande periode doen Ek help ou Frans met alles. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Enige voorstele Tue Sep 14, 2010 6:32 pm | |
| Wees geduldig as ek en oom Neville klae is met die dan stuur ons hulle aan ek het op elke laag stene op die hoeke brick forse gebriuk en op elke 2de ry stene |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Enige voorstele Sun Oct 03, 2010 10:41 am | |
| amper klaar nou nog net die bakkie shower en so paar teels [You must be registered and logged in to see this image.] |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Enige voorstele Sun Oct 03, 2010 6:49 pm | |
| Hi Frans
Dit lyk baie goed my maat, die hoere het die net so bietjie opgef..k maar anders baie mooi . |
|
| |
Deon and Lady
Posts : 55 Reputation : 0 Join date : 2010-10-05 Age : 65 Location : Uitenhage
| Subject: dam Tue Oct 05, 2010 10:36 am | |
| |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Enige voorstele Tue Oct 19, 2010 11:10 pm | |
| Is dit nou die hoere of die Blou Bulle wat vir frans so laat wegkruip. Dit lyk my na Saterdag is die man nou ondergronds Miskien kuier hy by Jack want die is net so stil. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: Enige voorstele Tue Oct 19, 2010 11:59 pm | |
| Hi Bobby
Jong wat praat jy daai Jack is doodstil, Frans die PM darem nou en dan en het belowe om more te kom draai maak, dit is seker maar die bulle of nou osse storie jong. Chris Marits is ook stil, sal hom more op FB probeer vang. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Enige voorstele Wed Oct 20, 2010 10:10 am | |
| Ag nee man dit maak seer dit is soos dood in die familie |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Enige voorstele Wed Oct 20, 2010 11:32 am | |
| OK frans ons sal jou kans gee om die swart nommertjie uit die kas te haal en bietjie alleen te wees. Ongelukkig met daai Bul Springbokke gaan dit nog 'n tydjie neem, julle was beter af sonder hulle, vra maar vir daai broer in verdrukking daar in die Baai Ek besef die WP gaan 'n harde dag volgende Saterdag beleef, maar teminste is ons daar met 'n kans. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Enige voorstele | |
| |
|
| |
|