'n Alkoholis, 'n Roker en 'n Moffie gaan vir hul doktersondersoek.
Die dokter sê vir al 3 van hulle: "As julle nog eenkeer toegee aan julle verslawing, gaan julle sterf."
Hulle stap die straat af en toe hulle verby die kroeg stap sê die Alkoholis ek gaan 'n dop drink.
Hy slaan die dop weg en sterf onmiddellik.
Die Roker en Moffie loop verder aan.
'n Ou ry by hulle verby en skiet sy sigaretstompie by die venster uit.
Die Moffie sê vir die Roker: "Jy besef natuurlik as jy buk om die stompie op te tel, is ons altwee in ons moer."