Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Goed, Sleg, Lelik Thu Jul 29, 2010 8:17 pm | |
| Die goeie, slegte en lelike
Goed: Jou vrou praat nie met jou nie. Sleg: Sy wil skei. Lelik: Sy is 'n prokureur.
Goed: Jou jongste seun raak uiteindelik volwasse. Sleg: Hy is betrokke by jou buurvrou. Lelik: Jy ook.
Goed: Jy en jou vrou besluit: geen meer kinders nie. Sleg: Jou vrou kry nie haar Pille opgespoor nie.. Lelik: Jou 13-jarige dogtertjie het hulle geleen.
Goed: Jou oudste seun verstaan modes. Sleg: Hy's 'n fopdosser. Lelik: Hy lyk beter as jou vrou.
Goed: Jy vertel jou 10-jarige dogtertjie van die voƫltjies en die bytjies. Sleg: Sy val jou voortdurend in die rede. Lelik: Met korreksies.
Goed: Jou seun gaan met iemand nuut uit. Sleg: Dis 'n ander man. Lelik: Hy's jou beste vriend.
Goed: Jou 15-jarige dogter het 'n nuwe werk. Sleg: As 'n gesellin. Lelik: Jou kollegas is haar beste klante. Baie lelik: Sy maak meer geld as jy.
|
|