Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
Subject: Gatiep Thu Jul 29, 2010 7:20 pm
Gatiep sit gesuip langs Meraai se graf en tjank. Lekker dronk verdrietig: "Meraai as jy net terugkom hou ek op drink!" n' Mol is besig om 'n hopie op te stoot. Gatiep spring die hopie plat: "Jislaaik Meraai, kan jy nie 'n grap vattie!?"