Seuntjie blaai deur sy Ouma se Bybel en
kom op 'n gedroogde vyeblaar af.
Opgewonde hardloop hy die gang af en
skreeu, "Ouma, Ouma, Eva het haar
"pantie" in jou Bybel vergeet.
_______________________________________________
Juffrou in die biologieklas
aan klas:"Wie kan vir my se wat is 'n
parasiet?" Jannie
antwoord:"Juffrou dit is 'n meisiesfiets se saal.."
_______________________________________________
_______________________________________________
Vir die pionierswerk wat prof Barnard
gedoen het, is daar besluit om 'n
groot hart op sy graf te sit. Sy familie
is baie dankbaar dat hy nie 'n
ginekoloog was nie......
_______________________________________________
Gatiep le in die hospitaal na 'n
ongeluk.
Hy vra vir die
dokter:"Sal ek darem kan kitaar speel?"
"Ja" se die dokter.
"Dis fantasties" se
Gatiep, "want ek kon nog nooit nie!"
_______________________________________________
Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en
se vir haar:"Dit lyk my ek speel nou 2de viool. Vrou se:"met 'n fluitjie soos joune
kan jy nog bly wees jy is in die orkes!"
_______________________________________________
Ou Oom:" Ek het my ID
verloor en moes my grys borshare wys om my old age pension te kon trek" Ou Vrou:"As jy jou broek
afgetrek het kon jy disability pension ook gekry