Frans,
Hoe lang is die oog al so?
Verdoof die vis, en kyk of jy die "wit" versigtig met 'n tweezer kan aftrek. pasop op nie te hard op die oog self te druk nie.
As dit maklik afkom plaas die vis in 'n sout bad (15gram per liter water) vir ongeveer 10 minute of in 'n Acriflavine bad (500mg per liter water) vir ongeveer 20 minute.
As die vis ter enige tyd begin stress, plaas dit in bak met skoon water.