The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
cape clinofish face 2011 plant foam SPOTS growth Dimilin pumps western electricity Bead babies baytril filter small dealers bubble shape pond show plants food dropsy salt
Latest topics
» New member, hallo everyone
waarneming EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
waarneming EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
waarneming EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
waarneming EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
waarneming EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
waarneming EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
waarneming EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
waarneming EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
waarneming EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 waarneming

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

waarneming Empty
PostSubject: waarneming   waarneming EmptyFri Jul 23, 2010 7:47 am

Ek het my venturi vir 3 dae afgehad en die water het dof geraak en die skuim minder.Gister het ek hom deur die nag weer aan gehad en die water is baie helderder maar die skuim is weer terug is dit dat die stof gedeeltes gaan vassit aan die suurstof en dan gaan le op die bodem wat dit veroorsaak soos in `n defoamer
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

waarneming Empty
PostSubject: Re: waarneming   waarneming EmptyFri Jul 23, 2010 4:52 pm

Dis die organiese afval op die water oppervlak wat jy sien in die water. Wanner jy lug in die water indruk dan stoots jy die "olie" laag weg en die water lyk skooner maar met tyd begin dit werk soos 'n protein skimmer en die protein / organiese afval begin skuim maak a.g.v die lug wat borrel in die water.

As jy die lug afsit sal die water vetterg begin lyk.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

waarneming Empty
PostSubject: Re: waarneming   waarneming EmptyFri Jul 23, 2010 4:57 pm

Ek glo dis op die stadium wat my pond nou is en raak lekker groen ek kan nie eers meer die vis op die bodem sien nie hoelank sal dit nou so bly
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

waarneming Empty
PostSubject: Re: waarneming   waarneming EmptyFri Jul 23, 2010 5:01 pm

Water changes....al wat jy kan doen of protein skimmer.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

waarneming Empty
PostSubject: Re: waarneming   waarneming EmptyFri Jul 23, 2010 5:04 pm

die pond moet nog mature is dit nie maar beter om hom so te los dat die alge goed tyd kry om te groei en dan die uv aan te sit nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

waarneming Empty
PostSubject: Re: waarneming   waarneming EmptyFri Jul 23, 2010 5:07 pm

Sal darem nie omgee dat die pond nou klaar mature en ek darem weer my vis kan sien nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

waarneming Empty
PostSubject: Re: waarneming   waarneming EmptyFri Jul 23, 2010 7:02 pm

Vossie alles neem tyd. My pond het my jare se k@kklomp nonsens gegee met lekplekke, siek visse ens. Tans is dit 'n fees en touch wood is alles reg. In my geval het ek 3 x 55W UVs ingesit wat dalk te veel is maar dinge kom reg en jy sal plesier kry uit jou dam. My dam was erg groen ,aar ek glo dit is deel van die proses, so of jy UV het of nie, dit sal wel regkom en jou koi sal 'n plesier wees. Ek ken die gevoel van sukkel en raad kry gee maar byt vas. Eendag sal alles mooi wees en jou kopseer van koi sal plesier word ( tot daar wel eendag iets fout gaan maar dit is deel van die hobby)
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

waarneming Empty
PostSubject: Re: waarneming   waarneming EmptySat Jul 24, 2010 8:29 am

ja wel ek gaan nie opgee nie ek wonder ma net wat verander in die pond ek sal julle op datum hou
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




waarneming Empty
PostSubject: Re: waarneming   waarneming Empty

Back to top Go down
 

waarneming

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-