The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
foam food Bead dealers show 2011 cape face plants pond bubble pumps electricity salt western clinofish SPOTS small baytril Dimilin plant shape babies filter growth dropsy
Latest topics
» New member, hallo everyone
teleurgesteld EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
teleurgesteld EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
teleurgesteld EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
teleurgesteld EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
teleurgesteld EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
teleurgesteld EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
teleurgesteld EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
teleurgesteld EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
teleurgesteld EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 teleurgesteld

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

teleurgesteld Empty
PostSubject: teleurgesteld   teleurgesteld EmptyFri Jul 16, 2010 9:29 pm

jammer om dit te se maar nadat daar `n geveg tussen mense op die forum gebeur het sal ek nie meer verder post hier nie en voel baie teleurgesteld omdat ek gebruik is in die tussen geveg wat ook maar net wou leer ek sien nou dat koi houery net vir sekere mense beskore is Jammer as ek goed gepost het waarvan seker mense nie hou nie en ek gee Admin die reg om my dan maar te skraap van die forum of my posts af te haal ek is te oud vir die tipe game tussen mense en het nie die tyd daarvoor nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

teleurgesteld Empty
PostSubject: Re: teleurgesteld   teleurgesteld EmptySat Jul 17, 2010 9:00 am

Hoor Hoor ek sekondeer
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

teleurgesteld Empty
PostSubject: Re: teleurgesteld   teleurgesteld EmptySat Jul 17, 2010 9:37 am

Dis jammer dit moes gebeur. Mad
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

teleurgesteld Empty
PostSubject: Re: teleurgesteld   teleurgesteld EmptySat Jul 17, 2010 12:26 pm

wel ek gaan my nie laat onderkry nie ek sal maar solank aanploeter soos ek nou aangaan daars darem nog mense hier op die forum met baie goeie kennis
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

teleurgesteld Empty
PostSubject: Re: teleurgesteld   teleurgesteld EmptySat Jul 17, 2010 1:06 pm

Vossie, Frans tyd het my geleer dat daar in hierdie hobby baie antwoorde vir dieselfde vraag is aangesien nie een dam volgens dieselfde spesifikasies gebou is en met dieseldfe filtrasie operate nie.

Filtrasie, pype, water volume, aantal koi, gehalte van koi, Skou en nie Sou, die verskillende size van Koi waarmee jy wil kompeteer, omgewing, begroting speel alles 'n rol in ons besluitneming.

Daar is dus nie altyd reg of verkeerde antwoorde nie maar slegs leiding van ander se ondervinding, gesien in die lig van die tiepe van stelsel wat hy of sy verteenwoordig.

Ek is gelukkig om omring te wees met goeie Koi vriende wat ek mee kan redeneer, verskil en myself toelaat om foute te maak en party maal op die harde manier iets leer wat op my tiepe van stelsel vantoepassing is. Ek vra nog elke dag raad en leer elke dag van ander, maar ons moet oop wees vir ander se opinies en ondervinding sonder dat ander se opinies op ons afgedwing word om werklik meer van die hobby te kan leer.

Ek glo daar is baie stelsels wat kan werk indien 'n paar basiese beginsels toegepas word, party stelsel verg net meer werk en onderhoud as ander. So wanneer jy my postings oor filtrasie lees, kyk na my signature inligting aan die onderkant en jy sal sien waar my ondervindings veld is.

Hobbyist moet die vertoue op die forum gegun word om oor hul eie ondervinding te skryf en die leser kan self die besluit neem of dit vir hom of haar sal werk. Die forum behoort 'n platform te wees waar ons kan stellings maak en die verwagtinge te kan koester om antwoorde van liks en regs te ontvang sonder dat dit persoonlilk raak. AL hoe wel ek ook al 'n keer of twee te vinnig geantwoord het, gun die forum ons die tyd om oor 'n saak te dink en rustig te antwoord

We should be true to ourself when we post about our own experince and not try and please other views and not expect others to accept our views posted, after all we all learn the most from our own mistakes.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

teleurgesteld Empty
PostSubject: Re: teleurgesteld   teleurgesteld EmptySat Jul 17, 2010 1:47 pm

Dankie bobby dis goeie raad Die probleem le by twee vriende wat spykers met mekaar opgetel het en ek was tussen in onwetend perongeluk die verkeerde goed gepost en moet nou maar boet daarvoor maar wel life goes on
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




teleurgesteld Empty
PostSubject: Re: teleurgesteld   teleurgesteld Empty

Back to top Go down
 

teleurgesteld

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-