vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my air conversion klaar Sat Jul 24, 2010 7:38 pm | |
| nog een van nader |
|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: my air conversion klaar Tue Aug 10, 2010 10:27 pm | |
| Neville, dankie het my kit vandag gekry, ek gaan oor die naweek die installasie doen. Ek moet se die hele kit lyk na baie goeie kwaliteit veral die hub en fingers, dis baie beter kwaliteit as meeste swembad / koi sand filters.
Ek gaan my air line se gat deur die deksel maak op daai manier as ek eendag miskien die sand filter wil verkoop hoef ek net 'n nuwe deksel tekoop.
Ek gaan ook 'n kleiner compressor gebruik as wat voorgestel is...omdat ek 'n kleiner een het. Ek het 'n 24l air compressor, sal laat weet hoe dit werk. |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my air conversion klaar Wed Aug 11, 2010 7:17 am | |
| wayne ek glo hy sal werk solank hy jou net 2 bar kan gee as die tank laag raak skop die motor mos aan so hy behoort te werk |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my air conversion klaar Tue Aug 24, 2010 10:02 am | |
| uit eindelik begin ek wen met die water my water is skoon tot op die bodem die uv het sy werk mooi gedoen en ek kan elke dingetjie tot op die bodem sien |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my air conversion klaar Tue Aug 24, 2010 10:04 am | |
| my volgende stap is om die sand nou te begin vervang met zeolite in elke sandfilter en meskien nog `n filter op te sit om te polish |
|
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: my air conversion klaar Tue Aug 24, 2010 10:12 am | |
| Hi Wayne
Jy nog happy met jou kleiner compressor doen hy die ding vir die filter.
Net gewonder of hy byhou en of die kit genoeg air kry.
ek sal tog gaan kyk na hoeveel CFM hy deliver dit sal se want die 24 Lt is maar net jou reservoir size so dit se nie veel. Hoeveel HP is die motor?
Anyway ek land woensdag aand in die Kaap en gaan by jou ook bietjie kom kyk. |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: my air conversion klaar Tue Aug 24, 2010 10:40 am | |
| oom neville ek sien my comp sak redelik as ek oomaak ek glo daai 24lt gaan bietjie klein wees meskien na die 50 lt toe sal beter wees sodat die motor kan aanskop en by bly om nog air te kan gee |
|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: my air conversion klaar Tue Aug 24, 2010 10:49 am | |
| Vir my werk hy lekker, ja hy hardloop bietjie laag maar dis nie te-erg 'n probleem nie, ek maak net die air valve toe en gee hom kans om op tevang, Ek spaar nogsteed tonne water met die metode. As ek die valve in elke geval heeltemal oopmaak dan plaas hy die klippies uit so ek maak hom net 3/4 oop. Ek maak 2 keer per week skoon.
Eks happy. |
|
Sponsored content
| Subject: Re: my air conversion klaar | |
| |
|