The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
shape dropsy small bubble filter baytril food Bead show foam 2011 western face plant electricity pond Dimilin SPOTS pumps babies salt dealers clinofish growth cape plants
Latest topics
» New member, hallo everyone
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
hoe om `n haai aanval te oorleef EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 hoe om `n haai aanval te oorleef

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

hoe om `n haai aanval te oorleef Empty
PostSubject: hoe om `n haai aanval te oorleef   hoe om `n haai aanval te oorleef EmptyThu Jul 15, 2010 9:07 pm

1. Moenie in die see swem nie.
Meer as 99% van alle haai-aanvalle gebeur in groot watermassas, ook bekend as oseane. Die manier om vas te stel of jy in 'n oseaan is, is om die water te proe. Dit behoort sout te smaak. Obvious eintlik.
2. Swem saam met vet mense.
Sorg altyd dat dat daar groot vet mense saam jou in die water is. Die kanse dat jy vinniger as hulle kan swem en wegkom is baie goed!
3. Dokter die sonblok.
Om jou kanse op 'n aanval verder te verklein, vervang die vet mense se sonbrandmiddel met iets wat na gebraaide biefstuk ruik.
4. Moenie in die water gaan sonder 'n mes nie.
Dis sodat jy die swemmer naaste aan jou kan steek as jy 'n haai gewaar.
Sodra hy lekker bloei, swem so vinnig weg as wat jy kan.
5. Luister noukeurig!
Elke Haai het 'n Theme Song - As jy die volgende hoor, swem vir jou lewe:
da-dam... da-dam... da-dam
As dit so klink: dadam, dadam, dadam - dan is jy klaar in jou m@#$r.
6. Moenie paniekerig raak nie.
Bly kalm as 'n haai jou byt. Jy is in elk geval in jou m#$r in en dit sal nie help jy probeer oorleef nie. Die mense op die strand sal dit waardeer want om iemand soos 'n mal mens te hoor skree en gil, is nie lekker nie. Dink aan die kinders man
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
 

hoe om `n haai aanval te oorleef

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-