LAG 'N SLAG!!!!!]
'n Baie skerp juffrou leer die name ken van die kinders in haar nuwe klas.
"En wat is jou naam aan die 1ste kind: "Dawid juffrou" "
O, die man wat vir Goliath verslaan het." Sê juffrou.
"En jou naam aan die 2de kind: "Johannes juffrou"
"O ja dit was een van Jesus se dissipels sê juffrou.
3de Baie voorbarige-moedswillige-halstarrige kind. "My naam is Poepies en
dis nie in die Bybel nie."
Baie verleë sê juffrou: "Ag nee, hoe pragtig is dit nie, 'n agterkleinkind
van Gat."