| How Did You Guys Tame Your Koi? | |
|
Author | Message |
---|
Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: How Did You Guys Tame Your Koi? Wed Feb 06, 2008 8:43 pm | |
| Hoe Het Julle Tewerk Gegaan On Hulle Mak Tekry? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Thu Feb 07, 2008 10:36 am | |
| Hi Eugen
Die volgende werk vir my:
Gee kos altyd op dieselfde tyd en vanaf dieselfde plek; Sorg dat jy alleen is en geen ander beweging soos honde ens; Gebruik bruinbrood en hou dit onder die water. As hulle honger is sal hulle mettertyd kom eet. Laat 'n paar krummels vry, en sodra hulle die krummels proe, kom hulle al nader na jou hand met die brood, totdat hulle uiteindelik uit jou hand eet. Geen skielike beweging; Kry vir jou 'n Chagoi, Saragoi of Kigoi. Hulle is van nature mak en maak die ander vinnig mak. (Monkey see, monkey do) Een groot vis maak gewoondlik die kleintjies mak, want hoe ouer, hoe makker. Dit kos net een vis om uit jou hand te eet, en die ander sal volg. As hulle eers uit jou hand eet, vertrou hulle jou en assosieer hulle jou met kos. Hoe meer jy dit doen, hoe makker word hulle, en sal teen jou kom skuur, of jy nou kos het of nie. |
|
| |
Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Thu Feb 07, 2008 1:13 pm | |
| Dankie Wat Is Die Prys Ongeveer Vir n Chagoi onder 30 cm as ek mag vra? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Thu Feb 07, 2008 2:58 pm | |
| Ek het 'n ingevoerde Japanese Doitsu Chagoi vir R 1600.00 (Teeler: Hiroi) - 40 cm
Dan het ek 'n paar plaaslik geteelde Wagoi Chagoi's tussen R 120 - R 300 - 20 cm |
|
| |
Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Thu Feb 07, 2008 4:41 pm | |
| Hoe Kan Ek Die Wagoi Chagoi Sien? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Thu Feb 07, 2008 8:15 pm | |
| Ons het fotos van die ingevoerde vis maar nie plaaslik geteelde vis nie. Parow is om die draai, so ek raai aan dat jy 'n draai kom maak. Skakel net voor die tyd om seker te maak ek is beskikbaar. |
|
| |
Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Thu Feb 07, 2008 8:34 pm | |
| Is Jou Nommer Op Die Site ? Watter Dae Kan Ek Kom? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Fri Feb 08, 2008 11:01 am | |
| Naweke is die beste, Tel: 021 5570577 |
|
| |
Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Fri Feb 08, 2008 11:43 am | |
| |
|
| |
Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? Sat Feb 09, 2008 1:52 pm | |
| Het Gebel Paul Maar Jy Was Nie Tuis Nie Dankie |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: How Did You Guys Tame Your Koi? | |
| |
|
| |
| How Did You Guys Tame Your Koi? | |
|