The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter babies dropsy show pond face dealers western food salt 2011 foam small pumps shape clinofish bubble Bead cape plant baytril plants electricity growth Dimilin SPOTS
Latest topics
» New member, hallo everyone
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 AMPER KRY EK DIE HORRIES

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyMon Jul 05, 2010 5:38 pm

my een vis besluit vandag om nie net een keer nie maar sommer drie keer uit die water te spring en verloor toe `n skub.Ten minste het sy nou bedaar.Ek kan nie se wat dit is nie en daar is genoeg suurstof en alles.Al die vis eet ook normaal.
Meskien is dit omdat dit `n wyfie is hulle doen mos altyd dinge wat mens nie kan verstaan nie

Ek het dadelik die sielkundige neville geskakel wat my tot bedaaring gebring het en gese ek moet maar net dophou en as dit meer gebeur hom skakel vir `n voorskriffie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyMon Jul 05, 2010 6:37 pm

Vossie,
Sy moet net nie uit die bed uit spring nie, Of miskien moet sy in die bed inspring.
Back to top Go down
Guest
Guest



AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyMon Jul 05, 2010 6:47 pm

Hi,

'n Koi spring net as iets dit irriteer!
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyMon Jul 05, 2010 7:46 pm

dr neville se dit kan die skub wees wat haar geiiriteer het verder sien ek niks fout met haar nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyMon Jul 05, 2010 7:48 pm

Baie reen gehad onlangs? check jou total alkalinity. Hier by ons kry ons acid rain met die begin van die reen seisoen en dan val die Total Alkalinity nogal lelik en dan begin die PH nogal sleg swing. 'n Paarmanne wat die hule Total Alkalinity dopgehou het nie het verlede jaar PH crashes gehad en visse het gevrek.

Die PH Swings veroorsaak dat visse flash en spring en allerhande stupid dinge doen - dan beseer hulle hul self.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyMon Jul 05, 2010 7:53 pm

My oplosing vir jou broebleem is sit n net oor jou dam
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyMon Jul 05, 2010 7:57 pm

geen reen so ek dink dit was `n irritasie die ander vis is normaal so as dit so iets was sou die ander vis ook die probleem getoon het.

frans ek wil nie eintlik `n net op he nie dit lyk vir my te onpersoonlik en onnatuurlik
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Jan

Jan

Posts : 156
Reputation : 0
Join date : 2009-02-01
Age : 74
Location : Johannesburg

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 9:01 am

Het jy getoets vir Amoniak, Ph en al daai dinge?
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 9:12 am

Jan ek wag net vir neville dan sal ons toets maar ek glo nie dis waar die fout le nie daar is een koi in van 32 cm en 3 kleintjies van 15 cm so ek glo nie dis die probleem nie vandag gaan kyk en alles is normaal visse eet normaal en swem normaal
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Guest
Guest



AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 9:14 am

Vossie,

Die vraag is hoekom het die vis in die eerste plek gespring?
Is dit die Koi wat jy by die Dokter gekry het?
As dit so is wat is die water hardheid, temperatuur en pH verskil tussen die damme. Dit neem 'n rukkie vir Koi om by "nuwe" omstandighede aan te pas.
As jy die water getoets het soos wat die ouens hierbo noem, en niks is verkeerd nie, dan moet jy na die vis self kyk as die springery nie ophou nie.
Die skub, volgens jou, is verloor na die gespringery, so ek stel voor jy spreek Dr. Neville en doen 'n skraap van die vis, hy kan dit onder sy mikroskoop ondersoek om te sien wat fout is.

PS. As jou water minder as 12*C is, moet jy ophou voer, jy soek vir moeilikheid!


Last edited by Pieter J de Villiers on Tue Jul 06, 2010 11:01 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 9:18 am

water is bo 12 grade vir `n week al dis die een wat ek by jaco gekry het maar laat ons kyk sy edele sal seker hier opdaag en vir my `n antwoord kan gee ek voer baie min
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 9:19 am

Ek dink die vis was net bietjie die Horries in vir die base wat aanhou om te voer teen goeie raad.

Sal probeer daar n draai maak en n water toets doen, sien dalk iets.
Back to top Go down
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 9:45 am

Hoekom Question
Back to top Go down
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 9:47 am

PS. As jou water minder as 12*C is, moet jy ophou voer, sy soek vir moeilikheid. HoekomAMPER KRY EK DIE HORRIES Icon_question AMPER KRY EK DIE HORRIES Icon_question AMPER KRY EK DIE HORRIES Icon_question AMPER KRY EK DIE HORRIES Icon_question


Last edited by frans on Tue Jul 06, 2010 11:50 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 11:39 am

Quote :

frans ek wil nie eintlik `n net op he nie dit lyk vir my te onpersoonlik en onnatuurlik

Vossie..... Die vraag hier moet jy jouself vra:
Onpersoonlik en onnatuurlik of 'n R???? koi dood langs jou dam?

As jy nie 'n net wil opsit nie, kan jy nie dalk 'n plan maak om die wal te lig of net die watervlak te verlaag dat hulle nie so maklik kan uitspring nie?
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 12:05 pm

chris ek is besig om die deck en rockart op die coping te doen die water is redelik laag so ek glo nie hulle sal sommer uitspring nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Guest
Guest



AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 6:24 pm

Hi,

As jou water reg is en jy het geen parasiete nie, sal jou Koi nie spring nie!!!
Koi spring nie vir die lekker nie!
Ek het sedert 2003 nog geen Koi verloor wat uitgespring het nie.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 8:03 pm

soos ek deur die goed gegaan het en ander manne se probleme gelees het kan dit dalk wees dat ek `n parasiet of iets begin optel het ek sien daar was nog een wat begin flash het.Die springery het darem opgehou maar ek glo ek sal seker maar moet begin sout gooi en bokkoms ophang
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES EmptyTue Jul 06, 2010 8:06 pm

ek het so 7 kg sout laat ingaan 4 dae terug maar volgens neville sal dit nie help of `n verskil maak in `n pond van 25000 lt nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty
PostSubject: Re: AMPER KRY EK DIE HORRIES   AMPER KRY EK DIE HORRIES Empty

Back to top Go down
 

AMPER KRY EK DIE HORRIES

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Horries

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-