Ai is dit nie lekker om van die mense waarmee jy op die site gesels in persoon te ontmoet nie.Ek het saterdag vir frans daar by oom neville gekry en lekker gesels dis amper of ons mekaar al lank ken dankie fransman
ek kan nie wag vir die volgende pond safari nie dit kan net lekker wees om nog mense te ontmoet