Ek het my swembad in `n pond verander en wil net weet die lig wat binne is het nie `n skerm op nie en is baie skerp.` n mens kry skerms daarvoor in rooi blou en groen.As ek die blou op sit sal die vis nie stress soos in `n blou bak nie.
Groen sal nie glo ek werk nie want die pond gaan any way groen word op die kante
Rooi gaan weer nie goed saam met die groen alge lyk nie wat is julle opinie