Hi almal,
Sjoe maar ek is verlig, was baie bekommerd oor my Utsuri se pens man maar gelukkig het sy toe begin spawn van so 12.00 af. daar is duisende eiers, en hulle jaag haar nogsteeds.
Jy sien Jack die blou pilletjies werk ne.
Dankie vir al die raad ek gaan nou die water skoon maak en dan my Gin Ichuba insit dat sy ook haar pens kan afblaas.