Hi Vossie,
In die winter moet jy die vis n ruskans gee, (riviere vloei ook stadig in die winter)., net genoeg om jou water te sirkuleer.
In die somer kan jy maar jou pomp se volle stroom gebruik om die water te roer, hulle hou nogal daarvan en jy sal hul gereeld by die stroom sien. Jou dam is lekker groot so pomp maar die stroom aan die een kant in.