Juffrou in die biologieklas aan klas: "Wie kan vir my sê wat is 'n parasiet?"
Jannie antwoord: "Juffrou, dit is 'n meisiesfiets se saal."
Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en sê vir haar: "Dit lyk my ek speel nou 2de viool.
Vrou sê: "met 'n fluitjie soos joune kan jy nog bly wees jy is in die donnerse orkes!"
Ou Oom: "Ek het my ID verloor en moes my grys borshare wys om my old age pension te kon trek"
Ou Vrou: "As jy jou broek afgetrek het kon jy disability pension ook gekry het!"