Hi all,
Posting copy of this E-mail, just hope you see the story behind the humor. Can you imagine how this person compared her life to the struggling 4x4, of going into a shopping center and having a concern if she will find the exit again.
Hi daar!
Het die naweek,vir die eerste keer,n 4X4 roete meegemaak.Gelukkig op die agterste sitplek met deure gesluit en vensters toe!Dit was te kostelik om te ervaar dat siende mense,helder oor dag ... sukkel om vooruit te kom!
Elke keer as daar n hindernis opduik,spring AL my familielede uit die Jeep.Dan gaan staan al die gesoute en gemodderde eksperts langs of voor iewers en skree en beduie vir die drywer wat om te doen.Dis net Low- enHigh-range en RY OP DIE BRIEK!
Na so n suksesvolle gespinnery en anderkant uit,word hande geklap en gelukwensings uitgegil.
Dit is asof die rookreuk van die gespinde band eons almal nog meer vild maak!
Dit was GREAT!
Dit was vir my soos om winkels toe te gaan en om te wonder waar is die deure om in te kom.As jy weer uit wil kom, is dit weer n gesoek!/dit is NA jy dit gekry het IN die winkel waarna jy soek!
Dit is GREAT om deur moeilike dinge te kom!
Groete.J