Leonhard
Posts : 2 Reputation : 0 Join date : 2012-10-21
| Subject: Koi pryse ? Sun Oct 21, 2012 7:44 pm | |
| Ek het n grond dam gegrou om kooi te teel in n natuurlike habitat. Nou is dit tyd om te verkooo, maar ek het geen idee hoe om die visse te prys nie. Kan enige iemand my help ? |
|
Dewald
Posts : 14 Reputation : 1 Join date : 2012-06-28
| Subject: Re: Koi pryse ? Sun Oct 21, 2012 9:12 pm | |
| Hi Leonhard, dit hang als van die kwaliteit van die vis af. Het jy dalk 'n paar fotos? |
|
Leonhard
Posts : 2 Reputation : 0 Join date : 2012-10-21
| Subject: koi Mon Oct 22, 2012 8:57 am | |
| Dewald daar is regtig baie vis wat ek het maar het nog nie fotos geneem . Ek moet tussen 150 en 200 visse verkoop. Is daar nie n webwerf waar ek kaan gaan kyk hoe en vir wat om te kyk . |
|
PhilipV
Posts : 56 Reputation : 3 Join date : 2011-07-29 Location : Freestate
| Subject: Re: Koi pryse ? Mon Oct 22, 2012 12:10 pm | |
| Hi Leonhard. Welkom op die forum. Waar woon jy? Jy moes lankal aangesluit het, dan het jy die telery dalk anders benader! Stem saam met Dewald, alles gaan oor die kwaliteit van die koi. Die beste is om foto's te neem en op die forum te plaas-dan sal jy vinnig 'n idee kry wat hul kwaliteit en waarde is. Onthou om ook hul lengte by die foto's te plaas.(size does count!) Sterkte! Ons wag vir die foto's! |
|