>> Die vrou se man werk nagdiens en haar "boyfriend" is die nag saam
> met
>> haar in die bed. Buite reën dit dat dit vrek. Vroeg die oggend hoor
>> hulle haar man kom vroeër as verwag terug. Die "boyfriend" skrik hom
>> dood en spring sommer kaalgat deur die venster - en buite reën dit
> nog
>> steeds.
>>
>> Hy land op die sypaadjie tussen 'n klomp manne wat vroegoggend draf.
> Hy
>> hou kop en draf sommer saam.
>> Later vra die een ou "Draf jy altyd so kaal?"
>>
>> Sê hy "Ja dis gesond en goed vir die liggaam".
>>
>> Later vra die ou weer "Draf jy altyd met 'n kondoom?"
>>
>> "Nee" sê hy "net as dit reën".