Drie couples gaan kamp en hulle het net 2 tente.
Hulle drink daardie aand vreeslik baie, en om moeilikheid te voorkom, slaap die mans in 1 tent en die vrouens in die ander 1.
In die middel van die nag word een ou wakker en sê, "Ek moet NOU by my vrou uitkom, ek het die grootste horing wat ek in my hele lewe nog gehad het!"
"Moet ek saam kom?" vra die ou langs hom.
"VIR WAT ?!!!" vra die eerste.
"Want dis MY voël wat jy vashou"