| im i on the right track now or not | |
|
Author | Message |
---|
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: im i on the right track now or not Tue Jun 01, 2010 6:50 pm | |
| https://www.facebook.com/album.php?aid=60476&id=1404528109&l=68deed9d12 |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: im i on the right track now or not Tue Jun 01, 2010 7:28 pm | |
| Hi Frans,
Ek is nie seker waarheen jy op pad is, Hoe kwalityd of net sommer pond fish nie
As dit vir gewone "pondfish" is ja hulle lyk heel skaflik. Jou foto's is egter nie baie duidelik om meer te kan se nie. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: im i on the right track now or not Tue Jun 01, 2010 8:02 pm | |
| dankie Neville ek is splinter nuut in die game,wil ma opinies he om te sien of ek kan ondersky tussen goeie en slegte vis ma hou dop sal ek se tjek die space na saterdag |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: im i on the right track now or not Wed Jun 02, 2010 6:47 pm | |
| Hi Frans,
Hou bietjie terug, Oom Pieter het my vandag gese jy kom sterdag na hom toe. Nou ja hy het my gevra om saam met julle te gaan na n paar dealers toe dan sal ons jou bietjie wys waarvoor om te kyk. Moenie nou oorhaastig wees daar is baie mooi visse om na te kyk.
PS Ek se ook nou Oom Pieter want hy is besig om n mooi vader Kersfees baard te groei, die ding is spierwit. Gaan hom in November en Desember verhuur. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: im i on the right track now or not Wed Jun 02, 2010 7:13 pm | |
| Ja................ Moet net nie Koi vir X-mas verwag nie...............kruisbande is glo op special |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: im i on the right track now or not Wed Jun 02, 2010 7:51 pm | |
| Dankie oom Neville ek voel klae al bevooreg net om in jou en oom Pieter se geselskap te wees en ons het nog nie eens blad geskut nie kannie wag nie |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: im i on the right track now or not Wed Jun 02, 2010 9:11 pm | |
| Arme Frans, sterkte boet. |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: im i on the right track now or not Wed Jun 02, 2010 9:17 pm | |
| Hi Jaco
Moenie worrie nie ek hoor jy kom ook op dan is dit jou beurt ou pel. |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: im i on the right track now or not Thu Jun 03, 2010 8:05 am | |
| Ek ken Piet al maklik 6 jaar, en ek praat nog steeds met hom hahahaha. So be afraid, be very afraid.
Nee ernstig, ek geniet dit altyd as ek by Piet kuier en wil jou ook graag ontmoet. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: im i on the right track now or not Mon Jun 07, 2010 11:44 am | |
| Haai, Wonder wat van ons Seuntjie Fransie geword het Hy het hom seker dood geskrik na Saterdag saam met die Ooms, het nou seker 'n nuwe stokperdjie. |
|
| |
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: im i on the right track now or not Mon Jun 07, 2010 1:01 pm | |
| Daas nie n manier nie, ek het myself gate uit geniet wens net die ander koi mense was die selfde. DIE 2 OOMS se fotos sal ek so teen vrydag op he NIEMAND MAG DIT MIS NIE!!!! Nogmals dankie oom Pieter en oom Neville kan nie wag vi die saterdag nie |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: im i on the right track now or not | |
| |
|
| |
| im i on the right track now or not | |
|