Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: Oester Skulpe Fri Feb 01, 2008 12:39 pm | |
| Waar Kan Ek Oester Skulpe Koop Hier Inne Kaap?
Dankie |
|
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Oester Skulpe Fri Feb 01, 2008 2:16 pm | |
| Hi daar
Oester skulpe is deesdae nogal skaars. Op 'n stadium het ek by Bromleys gekry maar dit lanklaas gesien. Die maklikste is om met 'n seekos restaurant 'n reeling aan te gaan om die skulpe vir jou te hou. Wanneer ek gaan uiteet, vra ek gewoondlik die waiter/tress om al die skulpe in die kombuis in 'n doggybag te gooi, of gaan 'n deal aan met een van die kombuis werkers. Op die manier het ek al sakke vol "ge oes ter". |
|
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: Oester Skulpe Fri Feb 01, 2008 8:43 pm | |
| By Cape Koi Aqariums, was daar gister en hulle het.
Terwyl ons nou op die topic is, hoeveel oester skupe het 'n mens nou nodig per 1000l? Ek het al algehoor dat jy amper 'n bakkie vrag nodig het vir 'n groot dam maar wat is die "wetenskaplike" aanbeveling? |
|
Eugen
Posts : 110 Reputation : 0 Join date : 2008-01-29 Age : 51 Location : Parow,Cape Town
| Subject: Re: Oester Skulpe Fri Feb 01, 2008 11:12 pm | |
| Paul En Wayne Baie Dankie
Ek Het Nog N Kamer In My Filter Wat Leeg Is Wat Ek Met Oesters Wil Vul.
Well Dr johnson reken omtrent halwe kilo gebreekte skulpe is genoeg vir n 1000l solank die water deur dit beweeg en nie net innie dam le nie. |
|
Sponsored content
| Subject: Re: Oester Skulpe | |
| |
|