| The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 | |
|
|
Author | Message |
---|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Tue Aug 31, 2010 4:07 pm | |
| I also like SC6, SC5 and SC3. Lovely |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Tue Aug 31, 2010 4:17 pm | |
| - Marius Bezuidenhout wrote:
- Well done every one. Great pics. Did mr Barker had any luck this year???
Some but not that much...Seems the judges where not into black and white koi this year....im sure the rain impaired the vision of the judges. |
|
| |
Colin Hunt
Posts : 270 Reputation : 22 Join date : 2010-02-16 Age : 70 Location : TYGERBERG HILLS
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Tue Aug 31, 2010 5:25 pm | |
| I think the show was a great success in spite of the weather and Bobby and his team can be very proud of a job well done.
Bobby a special thanks to you for your efforts. I know you were under tremendous pressure but it all paid off at the end of the day – Jy mag maar weer so maak.
As for the awards, I did better than I ever imagined.
Baby Grand Champion kohaku Size 1 Sakura Costa & Mark First Hikari Mujimono Size 6 Frans Mentz First Hikari moyomono Size 4 Koi 4 u Pieter Odendal First Doitsu A Size 4 Koi on line Paul Viljoen First Showa Size 4 Koi on line Paul Viljoen First Doitsu A Size 3 Nominated Supreme Koi on line Paul Viljoen First Kinginrin B Size 3 Koi on line Paul Viljoen First Doitsu B Size 3 Koi on line Paul Viljoen First Kinginrin A Size 3 Koi Farm Mario Wilken First Sanke Size 2 Pongoi Koi James Norrie First Kawarimono Size 1 Koi Farm Mario Wilken First Kinginrin B Size 1 Koi Farm Mario Wiken First Goshiki Size 1 Koi Farm Mario Wilken 2nd Kawarimono Size 4 (Chairmans’s award) Robert Wagner 2nd Goshiki Size 1 Koi Farm Mario Wilken 2nd Utsurimono Size 5 Frans Mentz 3rd Kawarimono Size 4 Pongoi Koi James Norrie 3rd Showa Size 2 Sakura Costa & Mark
If you are wondering why Neville is so quiet, he is still trying to recover from the visit to Cape Town and battling to keep his eyes open.
|
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Tue Aug 31, 2010 6:13 pm | |
| You can see from this picture Colin, Neville in Lala land on his feet. Hi Neville, dankie dat jy by die berg kom kuier het. |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Tue Aug 31, 2010 6:19 pm | |
| Hi Ernst You could have walked away with Supreme size 4,5,6,7,8 & 9 Thanks for selling Drikus size 6 Kohaku and me size 8 Showa, tooooo late for tears now |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Tue Aug 31, 2010 6:36 pm | |
| Hi Bobby, Baie Baie dankie vir jou en Karin se wonderlike gasvryheid en die geleentheid om jou dam en filtrasie systeem van nader te beskou, wat n pragstuk. Jou visse het hulself ook tydens die skou bewys, Baie geluk ou grote.
Colin, wat kan ek se, pragtige damme, prag visse, die judges het dit beaam, ongelooflike woning met asemrowende uitsig. En hel my vriend wat n stywe program het jy nie uitgewerk vir my en Seun se besoek. Baie lekker by jou gekuier en betaal nog die prys, glo dit sal so 2 tot 3 dae neem om te herstel. Baie dankie vir al jou en Alta se opofferinge en moeite, kan net hoop ek kry die geleentheid om terug te gee.
Daar is te veel ander wonderlike Koi manne in die Kaap om almal by naam te noem. Net n groot dankie vir Drikus, Wayne, Ernst, Paul en Christie en al die ander wat so lekker gesels het en vriendelik was, julle is n real bunch of nice guy,s, baie dankie.
Aan al die wenners, baie geluk met jul pryse sonder deelnemers is daar nie n skou wel gedaan ouens.
|
|
| |
Colin Hunt
Posts : 270 Reputation : 22 Join date : 2010-02-16 Age : 70 Location : TYGERBERG HILLS
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Tue Aug 31, 2010 6:52 pm | |
| Dankie Neville, jy het al lankal vir my op jou hande gedra toe ek daar gekuier het, my beurt is my beurt. Dit was n plesier om jou hier te he. |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Tue Aug 31, 2010 9:17 pm | |
| |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Wed Sep 01, 2010 11:32 am | |
| |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Wed Sep 01, 2010 2:45 pm | |
| Braai tyd; maar Ronnie en Maria-Anna sukkel nog met nat koue voete!! |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Thu Sep 02, 2010 9:38 am | |
| Our Judges did a good job under adverse conditions without complaining. The WCKC would like to thank Chief Judge Larry Hubbard, Jim Phillips, Brian Welsh, Raj Lalloo and Trainee Judges Willie Geldenhuis, Maria-Anna and Ronny Botha and Hannes Uys. I would also like to thank WCKC members that attented our meetings the past year and contributing to the show planning. Paul and Rezanne Viljoen, Heidi and Wayne Barker, Eugen Binedel, Christie van Zyl, Craig Corby and Quinton Jones. A special thanks to Craig and Christie for the many hours in the actual setting up of the show, also to my personal assistant Buddy, I would have been lost without your help. The show would not be possible without our Exhibitors Koi Online, Sakura Koi Farm, Cape Koi Aquarium, Clinofish, Waterlinx, Aquanutro, Koi Concepts and Snack a Tack, Thanks to all of you. Many others WCKC SAKKS members and suppliers too many to mention played a valuable role to enable us hobbyist to have a platform to show our Koi. Thanks to you all My thanks to Willowbridge Mall for giving us the space ,water and electricity for the week-end. Lastly the show is remembers for the visitors and it was wonderful to see all our guest attending when the weather cleared especially our two colourful Koi hobbyist from the other side of the mountain, Neville and Pieter. Neville it was lovely to meet you and your son. Pieter it was an honour to have you and your wife visit our show. You guys have to also visit outside the show period so we can share more koi chats. At least Neville could experience first hand that I have no place to install a SF Charman WCKC |
|
| |
Jaco
Posts : 700 Reputation : 5 Join date : 2008-02-16 Age : 58 Location : Odendaalsrus Freestate
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Thu Sep 02, 2010 12:05 pm | |
| Bobby, Pieter sal 'n plekkie kry. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Sun Sep 05, 2010 10:41 am | |
| Wayne,
Jy het baie moeite gedoen met die fotos. Dit is uitstekend, dankie! |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Sun Sep 05, 2010 4:29 pm | |
| - Pieter wrote:
- Wayne,
Jy het baie moeite gedoen met die fotos. Dit is uitstekend, dankie! Dankie Pieter, dit is regtig nie maklik op al die kois afteneem in die kort rukkie nie. Nie al die fotos het so goed uitkom as wat ek gehoop het nie. In die kort rukkie wat ek het om fotos teneem kan ek net probeer om die vis posisie en angle regtekry daar is nie tyd om die fotos aftelaai en weer teneem nie. Ek het seker so 5 fotos geneem van elke vis en by die huis die beste een kom uit kies, partykeer is die een wat jy dink die beste is onbruikbaar a.g.v. glare of water beweging wat mens nie op die klein skermpie van die kamera raaksien nie. Elke skou dam is op 'n ander posisie so sonlig afekteer elke vis en dam. Party damme se water skuim en ander nie, so water "clairity" van elke dam speel ook 'n rol. Soos jy kan sien het ek selfs een van my eie visse baie sleg afgeneem, die fokus is heel temal uit. Dink ek het 'n uur en 'n half gehad om al die vissies afteneem. So all in all het dit nie sleg uitgekom nie. Een ding wat ek agter gekom het is dat donker blou bakke beter en vinniger fotos laat neem as ligte blou bakke. Nog iets interesant is dat koi altyd teen die rant van die bak swem as hulle na die son toe swem en as hulle weg swem van die son af dan swem hulle mooi in die middle van die bak....dit maak fotos neem verskirklik moeilik omdat jy nie teen die son fotos kan neem nie. Die vis "pose" altyd baie mooi as hy weg swem van my af. Dit het my laat wonder if dit die rede is hoekom kois skool?...ek moet volgende keer oplet in watter rigting hulle swem as hulle skool. Ek raai hulle swem na die son se kant toe. |
|
| |
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Sun Sep 05, 2010 5:30 pm | |
| wayne ek dink nogsteeds dit was `n goeie job well done ons was nie daar nie maar uit die foto`s kon jy amper se ons was daar great ou maat |
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 46 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Sun Sep 05, 2010 9:36 pm | |
| Nog iets wat ek sien is dat my flash tehard gesit was. Baie van die kois se hump en rug gedeelte is overlit of gebrand. Net goeitjies wat ek self raak sien waar ek verbeter volgende keer. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Sun Sep 05, 2010 10:18 pm | |
| Nice fotos Wayne. Dankie vir dat jy die foto geheime met ons deel |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 Sun Sep 05, 2010 10:22 pm | |
| Well Wayne, as jy klaar geeksperimenteer het, nooi ek jou uit om 'n artikel te doen. Dit sal nice wees as ek dit onder jou naam kan publiseer op www.koi4u.co.za! Groete |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 | |
| |
|
| |
| The 15th WCKC Show at Willowbridge Mall 27-29Aug 2010 | |
|