The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
dealers plant Bead pumps small SPOTS dropsy cape electricity babies salt foam Dimilin growth face plants bubble clinofish pond filter 2011 food baytril western show shape
Latest topics
» New member, hallo everyone
Epol EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Epol EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Epol EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Epol EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Epol EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Epol EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Epol EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Epol EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Epol EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Epol

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Epol Empty
PostSubject: Epol   Epol EmptyTue May 25, 2010 4:31 pm

Voel ook partykeer om so 'n antwoord te gee. Sal die een moet onthou....
Nou die dag gaan koop ek 'n sak EPOL hondekos by Pick 'n Pay en terwyl ek so
in die ry staan, vra 'n vrou agter my of ek 'n hond het. Sommer aspris, sê
ek vir haar: Nee, ek het nie 'n hond nie - ek begin weer met die EPOL diëet.
Ek sien sy kyk my so snaaks aan, maar ek gaan aan: "Eintlik weet ek dat ek
nie weer op die diëet moet gaan nie, want laaskeer het ek in die hospitaal
beland - wakker geword in die intensiewe eenheid met pype wat uit elke
gaaitjie in my lyf kom . Maar ek het 22kg verloor en dit was die moeite
werd."
Ek vertel haar dat die EPOL diëet eintlik volledig voedsaam is met al die
vitamienes en minerale wat mens nodig het. En dis so maklik! Al wat jy doen
is om jou broeksakke vol te maak met EPOL nuggets en jy eet een of twee
wanneer jy ookal honger voel.
Teen hierdie tyd luister al wat 'n persoon is na my storie - veral die ou
wat agter die vrou staan.

Heel geskok vra die vrou my toe of ek in die hospitaal beland het van
voedselvergifting.
Ek antwoord toe: "Nee, ek het in die straat gesit en my gat gelek, toe 'n kar my raakry!"

EK DOG DIE OU AGTER HAAR KRY 'N HARTAANVAL VAN DIE LAG!

SIMPEL KOEI - VIR WIE HET SY GEDINK KOOP EK DIE HONDEKOS?!
Back to top Go down
 

Epol

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-