The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Dimilin growth dropsy pumps cape 2011 clinofish bubble Bead small electricity baytril salt plant babies SPOTS dealers show food shape pond filter foam plants western face
Latest topics
» New member, hallo everyone
Koi dam lek EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Koi dam lek EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Koi dam lek EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Koi dam lek EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Koi dam lek EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Koi dam lek EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Koi dam lek EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Koi dam lek EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Koi dam lek EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Koi dam lek

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

Koi dam lek Empty
PostSubject: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 24, 2010 11:30 am

Hi Koi Vriende.

My dam het begin lek. Ek wil hom fibreglass. Ken julle mense.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 24, 2010 11:50 am

Hi Chrito,

Man ek dink jy kies hier n goeie maar baie duur oplossing. Dink jy nie jy moet dalk n herstel en dan n goei coating probeer nie. Alternatiewelik kyk tog na n liner, ek dink dit kan dalk heel goedkoper en viniger uitwerk.
Wonder maar net
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 24, 2010 12:20 pm

Middag Neville.

Ja dit is 'n duur manier maar tog die beste en natuurlik sal dit enige ander oplossing oorleef. Dit is baie hartseer dat dit moes gebeur. Die hele dam is volgens koi spesifikasies en nog beter gebou. Nou moet my koi weer deur trauma gaan om in tenks en swembadens gehuisves word. Het die naweek met mense gepraat en hulle reken dit is 'n twee weke lopie.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 24, 2010 1:44 pm

Hi Christo
As jy finaal besluit om voort te gaan met die veselglas metode, maak tog seker jy gebruik die kundige mense om n flop te vermy. Baie dinge kan verkeerd gaan met veselglas as dit nie korrek gedoen word nie. Ek ken 2 kundiges op die gebied as jy raad nodig het.
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 24, 2010 2:30 pm

Neville.

Kan jy by hulle hoor vir 'n min of meer kwotasie. Die koi dam is 9m lank, 5m breed en 2m diep.
Ek weet dit gaan min of meer kwotasie wees maar dit sal my 'n idee gee waarvoor ek my inlaat.

Die ander alternatief sal natuurlik marblelite wees,wat dink jy?
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 24, 2010 2:40 pm

Christo, Pieter het al vir my gese veselglas is die beste opsie en na dit kom marblelite. Hy het studies daaroor gedoen.
Ek is maar n ou vir patch and paint jong.

Albei is maar effe duur. Ek sal tog n bietjie gaan vra oor die koste ven prosedure vir veselglas, Hulle is naby my kantoor.
Ek glo Pieter sal vanaand pos, hy is net besig om sy kantoor dam se pompe en filters te installeer.
Back to top Go down
Guest
Guest



Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 24, 2010 6:14 pm

Christo,

Voordat daar enige iets gedoen word moet die lek eers reg gemaak moet word.

Skakel Eugene by 082 962 0313, hy is op die Oosrand, en sal jou kan help.
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyTue May 25, 2010 6:20 am

More Pieter.

Die lek is nie 'n kraak nie. My probleem is dat daar baie ondergrondse water is,met al die reen, wat die seeler bubbles laat maak het. Met die dat die seeler wat af is, is die druk van die water groot en syfer dit deur die sement. Baie dankie vir die nommer. Ek sal hom skakel.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyTue May 25, 2010 8:01 am

Hi Christo,

As, wat jy se reg is my vriend dan gaan niks help nie en sal jy jou dam heeltemal moet oorbou maar eers n plastiek voering moet insit voor jy bou.

Ek glo egter nie dat jy reg is nie ek vermoed, dat soos baie van ons, was jy net te haastig met jou sealer en het jy dit aangesit voordat jou sement droog was. Dit is dan wanneer dit bubbles maak en los kom.

As ek reg is dan is jou probleem nie te erg in my opinie, en sal enige goeie sealer, na jy die dam uitgedroog het, jou probleem oplos.

Niks wat jy binne aansmeer sal die water van buite stop om dit weer los te maak nie.

Dink weer.
Back to top Go down
Jack Bach



Posts : 136
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17
Location : Montana, Pretoria

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyTue May 25, 2010 9:14 am

Hi Christo
Ek is seker daar is 'n makliker oplossing as om die dam oor te bou. Die Oosrand het buitensporig baie reen gehad die afgelope somer. Daar is deesdae soveel waterdigtings produkte op die mark beskikbaar, maar waarmee het jy die dam oorspronklik geseel? Hoe oud is die dam?
Om die water so spoedig moontlik van onder die dam te dreineer is ook miskien moontlik. Miskien kan jy 'n 'sump' langs die dam bou, dieper as die diepste punt van jou dam, Sit 'n 'sludge pump' met floating switch in die gat en dreineer die water soos dit deursuifer en opvul.
Miskien moet jy ook kyk na jou "surround" en dit aanpas met paving en "slopes" wat die meerderheid water weghou van buite die dop van die dam.
Laat dam ordentlik uitdroog en marbelite of so iets wat nie kan afdop nie met druk van buite. Ek glo die waterdruk van binne die dam sal 'n ordentlike, vaste seellaag in posisie hou.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 31, 2010 8:51 am

Hi Christo

Wat het toe verder hier gebeur, enige nuwe inligting.
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 49
Location : Northmead Benoni.

Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek EmptyMon May 31, 2010 9:21 am

More Neville.

Het bietjie gaan speel om die lek op te spoor. My probleem is in my "weir" waar my 90 grade bends opkom. Besig om tydelike pyp op te maak on my watervloei te verander. Sodra dit klaar is gaan ek in die dam afduik en van die bottom drein se kant af die water vloei afseel,sodat ek die weir kan droog kry en reg maak. Die water wat terug vloei van buite af is die water wat deur lek van die weir.

Al wat ek weet is dat die water gaan leeu koppie koud wees as ek afduik om die bottom dreins af te seel.

My waterval lek ook maar hy kan maar lek. Het varkore en olifant ore daar geplant wat weeldig sal groei met die water daar.

Dankie aan almal se raad en voorstelle
Back to top Go down
Sponsored content




Koi dam lek Empty
PostSubject: Re: Koi dam lek   Koi dam lek Empty

Back to top Go down
 

Koi dam lek

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Posts on pond building-