The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
shape plants Bead small 2011 growth western foam pond dealers show bubble clinofish salt Dimilin baytril food plant cape babies filter electricity SPOTS dropsy face pumps
Latest topics
» New member, hallo everyone
Wys hom hoe EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wys hom hoe EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wys hom hoe EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wys hom hoe EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wys hom hoe EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wys hom hoe EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wys hom hoe EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wys hom hoe EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Wys hom hoe EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wys hom hoe

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Wys hom hoe Empty
PostSubject: Wys hom hoe   Wys hom hoe EmptySun May 23, 2010 7:48 pm

'n Ouer man trou met 'n vrou wat baie jonger is. Hy doen wat hy kan in die bed, maar die vrou kan net nooit 'n orgasme kry nie.
Hy gaan dokter toe vir hulp.
Die dokter luister en maak 'n voorstel.
"Betaal 'n aantreklike jong man om 'n handdoek oor julle te waai terwyl julle die daad doen, dan sal jou vrou fantiseer, en so ’n orgasme bereik" sê hy vir die man.
Hulle gaan huis toe en probeer die tegniek. Die aantreklike jong man waai die handdoek, maar daar's niks in terme van 'n orgasme nie. SO .... dis terug dokter toe.
"Reg," sê die dokter. "Probeer dit andersom. Laat die jong man saam met jou vrou in die bed wees en dan waai jy die handdoek."
Die jong man spring toe saam met die vrou in die bed en die ou man waai die handdoek.
Na 'n amazing sessie bereik die vrou 'n enorme orgasme wat die mure skud en haar laat uitroep van plesier.
Die ou man smile toe, kyk na die jong man en sê: "Sien jy nou klein poepol? DIS hoe jy 'n fokken handdoek moet waai."
Back to top Go down
 

Wys hom hoe

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-