2 SEUNTJIES STRY OOR DIE GROOTTE VAN HUL PA SE PLASE.
DIE EEN SEUNTJIE S?, "MY PA SE PLAAS IS SO GROOT, AS ONS DIE OGGEND 5 UUR MET DIE BAKKIE BY DIE HUIS RY, KOM ONS EERS NA SKEMER BY DIE EERSTE HOEKPAAL UIT!"
DIE TWEEDE EEN SĂȘ, "ONS HET JARE TERUG OOK SO 'N KAK BAKKIE GEHAD........."