The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
disease Bead spawn profidrum supaverm lice Chris western List dealers nexus pump filter airlift vacuum Waterplants dropsy Bobby pumps media SPOTS drum electricity BLACK shimmies cape
Latest topics
» Help! What do o do with fry??
Hulp Icon_minitimeSat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Hulp Icon_minitimeFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Hulp Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Hulp Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Hulp Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Hulp Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Hulp Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Hulp Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Hulp Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

September 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30      
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Hulp

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 72
Location : Krugersdorp

Hulp Empty
PostSubject: Hulp   Hulp Icon_minitimeWed May 19, 2010 5:30 pm

Hi almal
Ek het hierdie desperate oproep om hulp ontvand en wil net hoor wat dink julle kan hier fout wees, en wat moet gedoen word.

Ek het gevra vir foto's en sal pos sodra dit kom.

Help asseblief

Ons het n visdam by ons werk met 10 koi visse, die grootte wissel van 60 80cm. Dit is n gemesselde dam en die water vloei
konstant deur filters soos n waterfal in die dam.

Ons het egter n probleem dat sommige van die visse sulke groeisels op hulle koppe kry, dit lyk soos groot rooi vratte. Daar word elke 2de week n sak sout in die dam gegooi, so het iemand ons voorman vertel, moet mens doen en verder kry hulle maar net kos, maar die vratte pla my, hulle lyk sleg. Daar is so in die loop van n jaar 2 dood wat albei die vratte op hul kop gehad het. Kan iemand my dalk s wat die oorsaak is en of mens dit kan behandel. Ek is net bang later het almal dit en moet mens van die goed ontslae raak.
Back to top Go down
View user profile
Christo

Christo

Posts : 95
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 45
Location : Northmead Benoni.

Hulp Empty
PostSubject: Re: Hulp   Hulp Icon_minitimeThu May 20, 2010 6:34 am

Hi Neville.

Ek het gehoor as jou dam te vlak is kry jy teveel temperatuur veranderings wat daai tippe vratte veroorsaak. Wat ek gehoor het is om baie lemoen te voer vir die koi wat dalk kan help.
Back to top Go down
View user profile
Neville

Neville

Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 72
Location : Krugersdorp

Hulp Empty
PostSubject: Re: Hulp   Hulp Icon_minitimeThu May 20, 2010 8:00 am

Hi Christo
Lanklaas van jou gehoor gaan dit goed, Jy moet jou vis kom haal jong.

Baie dankie dit klink nogal na iets. dit is n kantoor dam ne so dis moontlik. sal meer inligting vandag kry.
Back to top Go down
View user profile
Jan

Jan

Posts : 163
Reputation : 0
Join date : 2009-02-01
Age : 69
Location : Johannesburg

Hulp Empty
PostSubject: Re: Hulp   Hulp Icon_minitimeThu May 20, 2010 8:02 am

Daai sout gooiery moet stop! Daai koi dink by nou seker al hulle is snoek!
Back to top Go down
View user profile
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 357
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

Hulp Empty
PostSubject: Re: Hulp   Hulp Icon_minitimeThu May 20, 2010 8:56 am

Ek stem saam hier.... Sout moet stop. Koi is varswater visse. Sout moet gebruik word vir medisyne indien nodig. Dis moeilik om te se wat presies die probleem is as mens nie foto's het nie.
Back to top Go down
View user profile
Neville

Neville

Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 72
Location : Krugersdorp

Hulp Empty
PostSubject: Re: Hulp   Hulp Icon_minitimeThu May 20, 2010 7:24 pm

Thanks Guys,

As these people are in Capetown (found out today) I have forwarded their details to Paul.
I am sure he will sort them out and maybe tell us what the outcome is.

Thanks Paul
Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




Hulp Empty
PostSubject: Re: Hulp   Hulp Icon_minitime

Back to top Go down
 

Hulp

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: General diseases / injuries-