|
Author | Message |
---|
Deon
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2007-10-09 Location : Kempton Park, Johannesburg
| Subject: Hoe haal ek chloor uit? Thu Dec 13, 2007 11:45 am | |
| Hallo almal.
Ek is so bang ek maak iewers droog wanneer ek water-ruilings doen met my dam.
Watter produk word aanbeveel om chloor uit my dam te haal wanneer ek op-top met munisipale water? Ek het tot op datum Aqua-Zyme gebruik. Is dit voldoende? Dit maak net elke keer die water verskriklik troebelrig wanneer ek dit ingooi en vat 'n dag of twee om weer reg te kom.
Dankie solank vir julle raad.
Deon |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Thu Dec 13, 2007 2:06 pm | |
| Hi Deon
Daar is so baie produkte op die mark. Ek het gevind dat die Tetra dechlorinator die beste is en ook redelik goedkoop teenoor ander produkte. Tetra is die voorlopers van enige pond produkte.
As jy natuurlik Sodium Thiosulfaat in die hande kan kry is dit die goedkoopste opsie.
Party mense voer egter net gewone kraanwater deur 'n houtskool filter wat die chloor uithaal.
Indien jy water toevoer met 'n kraan by jou pond of filter aanbring en dit bitter stadig permanent ooplaat sodat dit vir jou 'n 10% water verandering meebring per week, het jy natuurlik geen hulpmiddels soos decholorinator nodig nie.
Ek persoonlik gebruik slegs boorgat water, maar sou beslis laasgenoemde gedoen het indien ek nie boorgat water gehad het nie.
Indien jy baie suurstof in jou pond het, kan jy redelik baie munisipale water byvoeg sonder enige dechlorinator.
Dit is ook raadsaam om 'n fyn sprei voor aan jou tuinslang te koppel wat byna alle chloor uithaal, alternatiewelik kan die water ook van 'n hoe hoogte toegevoeg word wat ook feitlik 50% van die chloor uithaal. |
|
| |
Deon
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2007-10-09 Location : Kempton Park, Johannesburg
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Thu Dec 13, 2007 2:42 pm | |
| Dankie Paul vir jou raad. Ek het ongelukkig (nog) nie 'n boorgat nie, so ek sit met munisipale water. Omdat my Titrite baie hoog is op die oomblik (2) is ek tans besig om water uit te pomp vir nóg 'n 40% waterruiling. Ek is net bang 40% munisipale water oor ±3 ure sal die chloor opjaag. Ek sal uitvind van Tetra se ontchloormiddel. Aan die ander kant het ek ook nog nie eers ons munisipale water se chloorgehalte getoets nie.
Nogmaals dankie.
Deon |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Thu Dec 13, 2007 3:34 pm | |
| Met 'n 40% water verandering sal jy beslis antichloor moet gebruik, veral in die lig van die feit dat jou Nitriete hoog is en 'n aanduiding is dat die Nitrosomonas skade gekry het. Enige kloor in die water sal dit net verder aantas.
Die experts beweer jy moet nooit meer as 30% waterverandring op 'n slag doen nie, want jy verloor goeie bakterie in die proses en verhoog die voedingstowwe eensklaps wat 'n alge uitbreek kan veroorsaak en jou laat met 'n baie groen pond binne 'n paar dae. |
|
| |
Deon
Posts : 53 Reputation : 0 Join date : 2007-10-09 Location : Kempton Park, Johannesburg
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Thu Dec 13, 2007 3:35 pm | |
| Dankie vir die Expert wat mý laat weet het.
Dan sal dit net 30% wees.
Dankie, Deon |
|
| |
andries
Posts : 3 Reputation : 0 Join date : 2008-06-13
| Subject: chloor Tue Jun 17, 2008 1:44 pm | |
| - Admin wrote:
- Hi Deon
Daar is so baie produkte op die mark. Ek het gevind dat die Tetra dechlorinator die beste is en ook redelik goedkoop teenoor ander produkte. Tetra is die voorlopers van enige pond produkte.
As jy natuurlik Sodium Thiosulfaat in die hande kan kry is dit die goedkoopste opsie.
Party mense voer egter net gewone kraanwater deur 'n houtskool filter wat die chloor uithaal.
Indien jy water toevoer met 'n kraan by jou pond of filter aanbring en dit bitter stadig permanent ooplaat sodat dit vir jou 'n 10% water verandering meebring per week, het jy natuurlik geen hulpmiddels soos decholorinator nodig nie.
Ek persoonlik gebruik slegs boorgat water, maar sou beslis laasgenoemde gedoen het indien ek nie boorgat water gehad het nie.
Indien jy baie suurstof in jou pond het, kan jy redelik baie munisipale water byvoeg sonder enige dechlorinator.
Dit is ook raadsaam om 'n fyn sprei voor aan jou tuinslang te koppel wat byna alle chloor uithaal, alternatiewelik kan die water ook van 'n hoe hoogte toegevoeg word wat ook feitlik 50% van die chloor uithaal. What is the maximum Chlorine allowed in a pond? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Tue Jun 17, 2008 2:46 pm | |
| It should be less than 0.003 mg/liter. |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Tue Jun 17, 2008 3:40 pm | |
| - Quote :
- is dit dan moontlik dat my kraanwater wat volgens my chloor meter se lesing wat 3.25 ppm aangee beteken dat daar 3.25 mg/l chloor of 3.25% chloor in is.
Kraanwater is gewoondlik tussen 0.5 en 2.5 ppm hier by ons. Sien ook die volgende: Fish are very sensitive to chlorine. Concentrations as low as 0.001 ppm (one 1/1000th of your water's concentration) will often cause fish to try to escape from the offending water source. In other words, they will attempt to avoid even very low levels of chlorine like the plague! Toxicity studies on freshwater fish suggest that the highest allowable concentration of chlorine that does not appear to show demonstrable harmful effects is around 0.01 ppm. However, I emphasize again that the fish themselves seek relief from concentrations one-tenth this amount. Currently, aquaculture standards state that long-term exposure to chlorine should not exceed 0.003 ppm. Other tests suggest that the minimum allowable short-term (30 minute) contact with chlorine should not exceed concentrations of 0.05 ppm |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Wed Oct 22, 2008 4:35 pm | |
| Sodium Thiosulfaat was vir 'n ruk nie beskikbaar maar ek het weer baie voorraad. Sien Bid or Buy:
Sodium Thiosulphate (Anti Chlorine or Hypo) - bulk pack - 500 g @ R 50.00 + R 30.00 postage
(postage can be shared if you order more than one item)
Enough to treat 250 000 liters
It is an inexpensive and highly effective additive to get rid of all chlorine in municipal water. |
|
| |
albie
Posts : 309 Reputation : 0 Join date : 2008-03-31 Age : 64 Location : Kempton Park, South Africa
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Fri Oct 24, 2008 8:51 pm | |
| I use Sodium thiosulphate every week with my water change. Bought it from the chemist. You go a long way with a box and a box is really cheap..
I mix 150g in one liter of water (I buy the bottled water) and just add approximately 20ml every time to the pond. I do not keep it in the fridge. Don't know if it works, but thats what I do!!
Please correct me if I am wrong, but that is what I got from the internet |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Mon Oct 27, 2008 8:33 am | |
| Yes, the most convenient way is to prepare a stock solution.
Add 210 grams of sodium thiosulphate to a liter bottle of water (with no chlorine) to prepare the stock solution.
Then add 10 ml of the stock solution to your pond for every 1000 liters. The stock solution should keep you going for several months. |
|
| |
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Fri Sep 04, 2009 8:53 am | |
| Can Sodium thiosulphate be used with medicine in pond and will it be more cost effective in the long run than commercial stuff? |
|
| |
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Fri Sep 04, 2009 2:47 pm | |
| - Paul wrote:
- Add 210 grams of sodium thiosulphate to a liter bottle of water (with no chlorine) to prepare the stock solution.
Then add 10 ml of the stock solution to your pond for every 1000 liters. The stock solution should keep you going for several months. I also follow this method, Thiosulphate available from my local vet. This was also published in a Koisa article a coupe of months ago. Paul I use tap water to make the stock is this wrong? Re yr comment and I see Albie using bottled water, OK my tap water is been filtered by one of these water purifier systems, hope thats good enough? |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 62 Location : Cape Town
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? Fri Sep 04, 2009 3:26 pm | |
| The reason behind using chlorine free water is to prevent the Thiosulpahte from working on the chlorine present in the water used, but the little bit of chlorine will be gone in no time anyway. |
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: Hoe haal ek chloor uit? | |
| |
|
| |
|