The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
salt pumps western dropsy face 2010 Trickle filter pond Bead dealers SPOTS baytril barley cape food bubble babies clinofish foam shape 2011 show water growth plants
Latest topics
» What pressure filter?
Wagter leer praat EmptyMon Nov 25, 2024 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Wagter leer praat EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Wagter leer praat EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Wagter leer praat EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Wagter leer praat EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Wagter leer praat EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Wagter leer praat EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Wagter leer praat EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Wagter leer praat EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Wagter leer praat

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Wagter leer praat Empty
PostSubject: Wagter leer praat   Wagter leer praat EmptyMon Apr 26, 2010 10:31 am

Seun stuur sy pa 'n brief van universiteit af plaas toe om te sê dat die

mense in die stad so slim is hulle kan Wagter leer praat, dit kos R1000.



Pa stuur Wagter en R1000 op volgende trein en sê seun moet Wagter vir

lesse stuur.



Seun suip R1000 uit en los wagter om amper te vergaan.



2 maande later toe seun huistoe gaan vir vakansie wonder hy wat hy sy pa

gaan vertel hoekom Wagter nie kan praat nie.



Hy gooi toe maar vir Wagter by die trein uit.



Toe die trein op sy tuisdorp stop is sy pa dadelik by en vra waar is

Wagter, hy wil biekie met hom gesels.



Seun se toe "Pa, ek en Wagter het op die trein gesit en gesels, toe

vertel hy my hy en pa het partykeer hier op die plaas gery, dan gaan tel

pa van die werkers se vrouens skelm op en dan gaan julle bosse toe en dan

doen pa snaakse goed met die werkers se vroue.



"Toe besluit ek ek kan nie toelaat dat 'n hond sulke kak van my pa praat

nie, toe gooi ek hom by die venster van die bewegende trein uit."



Pa: "Seun is jy seker daai fokken hond is dood!!!"
Back to top Go down
 

Wagter leer praat

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Lets get to know each other
» Julle moet oplet as ek praat

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-