Subject: Drikus vs scooter Sat Apr 24, 2010 9:13 am
Sterkte aan Drikus wat in intensief is. Hoop die scooter en muur voel erger as jy.
Tania, sterkte met die TLC wat in aanvraag gaan wees.
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
Subject: Re: Drikus vs scooter Sat Apr 24, 2010 9:17 am
Sterkte Drikus. Wat het gebeur????
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
Subject: Re: Drikus vs scooter Sat Apr 24, 2010 10:09 am
Nee wat die ou is reg, die Dokter se dat al s sy varkies speel nog op dieselfde stellasie. Hy behoort vandag onslaan te word. Dit lyk asof die man 'n so ietwat van 'n koi menigsverskil ondervind het maar die muur is nogal erg verniel.
DRIKUS op sy VUKA net voor die K%$.. die fan slaan
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
Subject: Re: Drikus vs scooter Sat Apr 24, 2010 8:50 pm