The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
baytril dropsy 2010 filter pond babies show barley food 2011 SPOTS plants Trickle face cape salt dealers pumps clinofish water shape foam bubble growth Bead western
Latest topics
» What pressure filter?
Oom Jan EmptyYesterday at 9:04 am by badgerboy

» New member, hallo everyone
Oom Jan EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Oom Jan EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Oom Jan EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Oom Jan EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Oom Jan EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Oom Jan EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Oom Jan EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Oom Jan EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Oom Jan

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 58
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Oom Jan Empty
PostSubject: Oom Jan   Oom Jan EmptySat Apr 24, 2010 8:28 am

Wat het van Jan geword??? Hom lanklaas hier op die forum gesien. Moet net nie se hy is besig om nog 'n dam te bou nie.....
Back to top Go down
Jan

Jan

Posts : 156
Reputation : 0
Join date : 2009-02-01
Age : 74
Location : Johannesburg

Oom Jan Empty
PostSubject: Re: Oom Jan   Oom Jan EmptyThu Apr 29, 2010 4:56 pm

Marius; nee nie besig met nog 'n dam nie. Die plek en geld is te min, maar ek moet herken ek het my oog op die swembad.
Was besig met werk en om my filters en vloei te "fine tune".
Nou as jy hier op die forum so aktief is neem ek aan dat die oog nou reg is of dra jy 'n oogklap soos 'n "pirate" (hoop alles het reg verloop).
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 58
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Oom Jan Empty
PostSubject: Re: Oom Jan   Oom Jan EmptyThu Apr 29, 2010 5:34 pm

Hel ek is bly om weer van jou te hoor. Gewonder hoekom jy so lanklaas hier was. Dink ek moet nou sommer 'n bier gaan drink van verligting.

Die oogklap is dalk opsie tot ek nuwe oog kry. Tans sien ek net wit met die verkeerde oog so ek knyp dit maar toe om beter te fokus. Het juis my naam gat gamaak toe ek dokter gaan sien het. Het gehoor ou tannie se hallo agter my en vra toe hoe gaan dit. Die mense in Bloem is vriendelik en toe besluit ek om haar terug te antwoord, maar met die omdraai slag teen trappe op kom ek agter sy gesels op haar foon. Ek dink sy wou my na die malhuis verwys het
Back to top Go down
Sponsored content




Oom Jan Empty
PostSubject: Re: Oom Jan   Oom Jan Empty

Back to top Go down
 

Oom Jan

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Not Koi related-