vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Dankie Mon Jul 12, 2010 11:08 am | |
| dankie so ver aan oom neville wat uit sy pad gegaan het om my te help en al my stront vrae asook vir pieter al het hy my al `n paar keer goed die moel in gemaak ek is nog net 2 maande in die koi ding en het alreeds blerrie baie geleer en even `n bietjie kleur in dfie pond al is dit groen dit word baie waardeer.Ook vir frans wat mens by die hobby hou anders het ek al die gat toe gegooi en op gegee |
|
Guest Guest
| Subject: Re: Dankie Mon Jul 12, 2010 11:49 am | |
| Vossie,
dit is waaroor Koi gaan! Lekker saam wees, lekker gesels en te stry oor die hobby waarvoor ons so lief is. Dis hoe ons almal nog leer. |
|
Marius Bezuidenhout
Posts : 836 Reputation : 0 Join date : 2009-01-29 Age : 58 Location : Bloemfontein but mostly somewhere else
| Subject: Re: Dankie Mon Jul 12, 2010 1:13 pm | |
| Byt vas Vossie. Die eerste jaar is maar sleg maar as dinge in plek val en jy jou dam en Koi se moodswings leer gaan dit pret wees. Die groen water sal helder word en jy sal minder rond hardloop en meer tyd he om te braai en dam te geniet |
|
vossie
Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
| Subject: Re: Dankie Mon Jul 12, 2010 2:31 pm | |
| marius mmm ja `n jaar van nou af is dit weer winter so die braai gedeelte sal seker nie gedoen word nie |
|
frans
Posts : 192 Reputation : 0 Join date : 2010-05-25 Age : 54 Location : sundowner randburg gauteng
| Subject: Re: Dankie Mon Jul 12, 2010 5:42 pm | |
| Dankie vir jou ok Vossie ek is deer die 2 OOMS geleer dat as n mens lief is vir die hobby dan gee jy om en help waar jy kan, so ek sal solank as wat dit in my vermoens is help waar ek kan( gelukkig het ek die back up van 2 exsperts) |
|
Guest Guest
| Subject: Re: Dankie Mon Jul 12, 2010 6:05 pm | |
| Frans, ek glo nie daar is 'n Koi "expert" in die wereld nie! Die Japanese erken ruiterlik dat hulle nog elke dag van Koi leer, en hulle werk en teel al dekades lank met Koi. "Jack of Koi trades, Master of none" sal beter by my pas, ek ook maar nog. |
|
nicoledc109
Posts : 1 Reputation : 0 Join date : 2010-08-19
| Subject: Re: Dankie Thu Aug 19, 2010 5:36 am | |
| - Pieter J de Villiers wrote:
- Frans,
ek glo nie daar is 'n Koi "expert" in die wereld nie! Die Japanese erken ruiterlik dat hulle nog elke dag van Koi leer, en hulle werk en teel al dekades lank met Koi. "Jack of Koi trades, Master of none" sal beter by my pas, ek ook maar nog. Ek dink ook so. |
|