The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
shape barley baytril growth 2011 face water Trickle SPOTS bubble show cape pond western food pumps dropsy filter clinofish foam dealers 2010 salt babies Bead plants
Latest topics
» New member, hallo everyone
Slegte geluk vir April EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Slegte geluk vir April EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Slegte geluk vir April EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Slegte geluk vir April EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Slegte geluk vir April EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Slegte geluk vir April EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Slegte geluk vir April EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Slegte geluk vir April EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Slegte geluk vir April EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

November 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Slegte geluk vir April

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 58
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySat Apr 03, 2010 9:53 am

Toe Louise by huis kom, was my QT dam se net halfpad verwyder. Sy het gou agter gekom dat my 60cm Sanke wat ek by Drikus gekoop het nie in meer in dam is nie. Ruk later het sy die dooie vis in hoek van erf gewaar. Die arme vrou huil nou al vir ure aan een en wys jou net hoe geheg mens aan Koi raak. Sy het elke 2e dag water vervang, klei bygevoeg, kos aangemaak, met hand gevoer ens.

Wens ek kan die bliksem vang wat die net en vis verwyder het. Intussen het ek 'n ernstige infeksie in my oog ontwikkel en is totaal blind in linkeroog, so hierdie jaar se koi skou is iets van die verlede. Moet dringend SA toe vlieg vir behandeling voordat ek verder 'pop-eye' ontwikkel

Dalk is Paul se idee van webcam op my dam glad nie 'n slegte idee nie. Moet net 'n remote haelgeweer ook kry

Slegte geluk vir April Sanke58cmR4000
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySat Apr 03, 2010 10:17 am

Jislaaik Maruis jy word darem uit elke oord beproef. Sterkte ou maat, baie jammer om te hoor van Oog, Koi en Skou. Ek weet jy het baie daarna uitgesien. Baie sterkte en alles wat goed is vorentoe. Ek glo die wiel van geluk gaan ook by jou draai.
Back to top Go down
Jack Bach



Posts : 136
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17
Location : Montana, Pretoria

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySat Apr 03, 2010 8:15 pm

Jammer om te hoor Marius. Jy was so opgewonde oor jou goeie aankope na die vorige terugslae. Sterkte met die oog.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 58
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySat Apr 03, 2010 8:32 pm

Dankie almal. Ja mens sal seker nooit presies weet wat met Koi gebeur het nie want alles is 'n bietjie 'fishy' Die oog is nou belangriker as die koi.

Soos hulle se:

"There are two ways of meeting difficulties:You alter the difficulties or alter yourself to meet them."
Back to top Go down
stumble



Posts : 215
Reputation : 0
Join date : 2010-01-03

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySat Apr 03, 2010 9:05 pm

hi Marius

sorry to hear about your koi. Sad
Hope your eye gets better and things improve for you.
Back to top Go down
Christo

Christo

Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-07-15
Age : 50
Location : Northmead Benoni.

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySun Apr 04, 2010 8:59 am

More Marius.

'n Mens word uit alle oorde altyd beproef. Deur alles word mens net sterker en sterker. Sterkte met daai oog van jou. My gebede is met jou dat jou oog volkome sal genees.

Groetnis.
Christo
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySun Apr 04, 2010 12:52 pm

Sterkte ou maat.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Colyn

Colyn

Posts : 413
Reputation : 0
Join date : 2008-04-21
Age : 72
Location : Nelspruit

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySun Apr 04, 2010 1:43 pm

Sterkte Marius ... ek so twee jaar terug eviitus ontwikkel en dit was scary.
Back to top Go down
http://forum.tripwired.co.za/index.php
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 58
Location : Odendaalsrus Freestate

Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April EmptySun Apr 04, 2010 5:13 pm

Jammer om te hoor my vriend, groete
Back to top Go down
Sponsored content




Slegte geluk vir April Empty
PostSubject: Re: Slegte geluk vir April   Slegte geluk vir April Empty

Back to top Go down
 

Slegte geluk vir April

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Slegte dag
» HARTLIK GELUK!
» Veels geluk Paul
» Veels geluk Colin Hunt
» Veels geluk Henk Hugo

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-