Gehoor jy mag nie meer praat van 'n hoer nie?
Dit is nou 'n Horisontale Stres Verligtings Konsultant !
--------------------------------------------------------------
Hoekom kyk 'n non nie na haar noenoe as sy stort nie?
Die Bybel sê " jy mag nie neerkyk op die werkloses nie"
---------------------------------------------------------------
Wanneer mag mens 'n dwergie bliksem?
As hy close dans met jou vrou en sê haar hare ruik
lekker!!!!!!!!!!
----------------------------------------------------------------
Koos is besig om liefde te maak toe sy bokkie 'n epileptiese aanval kry.
Koos jaag met haar na dokter wat vra wat's fout?
Koos: Ek dink haar orgasme haak vas.
-----------------------------------------------------------------
Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan?
Te min fokken sement.
------------------------------------------------------------------