The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
salt 2011 dropsy cape babies SPOTS shape plant clinofish electricity plants food Dimilin small growth baytril bubble Bead face pumps foam pond show filter dealers western
Latest topics
» New member, hallo everyone
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Ek het 'n nuwe kamera gekry ...

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Colyn

Colyn

Posts : 413
Reputation : 0
Join date : 2008-04-21
Age : 71
Location : Nelspruit

Ek het 'n nuwe kamera gekry ... Empty
PostSubject: Ek het 'n nuwe kamera gekry ...   Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptyTue Mar 23, 2010 3:28 pm

Ek het a nuwe kamera gekry ...

Ek het 'n nuwe kamera gekry ... 20100320_MG_0026

Ek het 'n nuwe kamera gekry ... 20100320_MG_0048

Ek het 'n nuwe kamera gekry ... 20100320_MG_0124

... en ek like hom kwaai Very Happy
Back to top Go down
http://forum.tripwired.co.za/index.php
stumble



Posts : 215
Reputation : 0
Join date : 2010-01-03

Ek het 'n nuwe kamera gekry ... Empty
PostSubject: Re: Ek het 'n nuwe kamera gekry ...   Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptyTue Mar 23, 2010 3:41 pm

Awesome pics. Especially the bird.

I admired all your pics on your pond build thread.
They are so stunning!!


Last edited by stumble on Tue Mar 23, 2010 3:57 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Ek het 'n nuwe kamera gekry ... Empty
PostSubject: Re: Ek het 'n nuwe kamera gekry ...   Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptyTue Mar 23, 2010 3:44 pm

Cannon EOS 550D....Hoeveel kos so ding of moet ek liewer nie vra nie? geek

Photos lyk goed, so wat het jy voorheen gebruik? wat kan die een doen wat die vorige een nie kon doen nie?

Het gisteraan die Cannon EOS 500D by game gesien vir R 8999.99
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Colyn

Colyn

Posts : 413
Reputation : 0
Join date : 2008-04-21
Age : 71
Location : Nelspruit

Ek het 'n nuwe kamera gekry ... Empty
PostSubject: Re: Ek het 'n nuwe kamera gekry ...   Ek het 'n nuwe kamera gekry ... EmptyTue Mar 23, 2010 4:31 pm

Jong Wayne ek het nognie tyd gehad om alles mooi deur te werk nie maar hoofsaaklik het die 550D Video HD funksies, 18.5mp en sy custom settings is baie uitgebrei. Hy gebruik ook die 7D se AF en daar is bietjie getweak aan die metering software sodat die funksie wat Nikon so rukkie terug ingesit het om beter lig balans veral oor groot landskappe te kry, ook nou in die Canon is.

Alles baie tegnies ... vir my is sy gewig reg om heeldag te kan dra as ek op die bike is en hy voel lekker in my hand.

Ek so so bietjie meer shots per sekonde wou sien maar dis nie te belangrik nie. As ek eendag serious wildlife wil doen sal ek een van die 1D's koop vir die vinnige spoed.

Vir nou is die een fine ... my 400D het amper 30,000 shots gedoen en het op my laaste Kaapse trippie tussen Drie Susters en Beaufort Wes sommer net gecrash. So ek het a paar stunning sunset shots gemis en toe verdwyn my vertroue in die kamera.

Hier is die laaste shot wat ek gekry het voor die kamera gehang het ...

Ek het 'n nuwe kamera gekry ... 20100218_MG_2556

EK het eers op Beaufort besef die ding het gecrash. Ek moes die battery uithaal om hom weer op te kry.
Back to top Go down
http://forum.tripwired.co.za/index.php
Sponsored content




Ek het 'n nuwe kamera gekry ... Empty
PostSubject: Re: Ek het 'n nuwe kamera gekry ...   Ek het 'n nuwe kamera gekry ... Empty

Back to top Go down
 

Ek het 'n nuwe kamera gekry ...

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Nuwe Koi fan
» Nuwe Dam Bou
» Nuwe dam
» George se nuwe dam
» my nuwe ochiba

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Photography-